Knaldemper vir .243
- sako 30-06
- Hero Member

- Posts: 1986
- Joined: Mon Mar 19, 2012 2:45 pm
Knaldemper vir .243
Ek is opsoek na n knaldemper vir my .243.
My 6 jarige seun skiet die meeste van die tyd met die geweer, en die huidige (silent hunter) demper wat ek ophet maak die 22'' duim loop net n bietjie swaar om te hanteer en die balans voel net uit.
As iemand dalk een het wat rondle wat hulle wil verkoop sal ek dit waardeer. Ek dink die huidge skroefdraad is 18x1, maar ek sal net moet seker maak.
Of indien iemand net raad het waarna ek kan kyk, want op die stadium is daar soveel nuwe fabrikate maar ek wil ook nie iets koop wat nie voldoende gaan wees nie. EK het al gedink om een van die shorty's te koop maar ek is net bang dat die geweer dan dalk n bietjie meer recoil gaan he.
Recoil is nie oor die algmeen n probleem nie, maar as ek die triggercam opsit is ek maar n bietjie versigtig.
Aangesien die eye relief dan minder is.

- heywillie
- Hero Member

- Posts: 1184
- Joined: Sun Apr 21, 2013 8:03 pm
Re: Knaldemper vir .243
Sit 'n Warrior Shorty met die 90degree brake op.
30-06 Sako Finnbear
.22LR Mauser Oberndorf
Glock 19 Gen 4
6.5x55 Howa
375 Ruger Howa
38S&W
.22LR Remington Scoremaster
.22LR Mauser Oberndorf
Glock 19 Gen 4
6.5x55 Howa
375 Ruger Howa
38S&W
.22LR Remington Scoremaster
- Capt. Yoda
- Hero Member

- Posts: 13526
- Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm
Re: Knaldemper vir .243
Check net Sako L en A reeks gaan moontlik 16x1 weessako 30-06 wrote: Wed Jan 15, 2025 10:41 am Ek is opsoek na n knaldemper vir my .243.
My 6 jarige seun skiet die meeste van die tyd met die geweer, en die huidige (silent hunter) demper wat ek ophet maak die 22'' duim loop net n bietjie swaar om te hanteer en die balans voel net uit.
As iemand dalk een het wat rondle wat hulle wil verkoop sal ek dit waardeer. Ek dink die huidge skroefdraad is 18x1, maar ek sal net moet seker maak.
Of indien iemand net raad het waarna ek kan kyk, want op die stadium is daar soveel nuwe fabrikate maar ek wil ook nie iets koop wat nie voldoende gaan wees nie. EK het al gedink om een van die shorty's te koop maar ek is net bang dat die geweer dan dalk n bietjie meer recoil gaan he.
Recoil is nie oor die algmeen n probleem nie, maar as ek die triggercam opsit is ek maar n bietjie versigtig.
Aangesien die eye relief dan minder is.
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
-
J le Roux
- Hero Member

- Posts: 1111
- Joined: Tue May 20, 2014 8:10 am
Re: Knaldemper vir .243
'n Vriend wil sy Freyr & Devik 269 Featherweight .30 verkoop, M14x1 .... R5k.
Korreksie gemaak, skroefdraad is inderdaad M14x1

Last edited by J le Roux on Wed Jan 15, 2025 9:40 pm, edited 2 times in total.
Vat genoeg skietgoed veld toe, daar's nie winkels nie.
JG Landmann .22LR, Howa 30-06, M98 DWM .375H&H deur Ossie Penzhorn, 7x57 Oberndorf AN Mauser, Musgrave Mod 80 30-06.
JG Landmann .22LR, Howa 30-06, M98 DWM .375H&H deur Ossie Penzhorn, 7x57 Oberndorf AN Mauser, Musgrave Mod 80 30-06.
- sako 30-06
- Hero Member

- Posts: 1986
- Joined: Mon Mar 19, 2012 2:45 pm
Re: Knaldemper vir .243
Ek het gou gemeet, skroefdraad is 14x1
- Capt. Yoda
- Hero Member

- Posts: 13526
- Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm
Re: Knaldemper vir .243
haha ja jys reg ons het laas die gesprek gehad op die forum toe was die antwoord ok 14x1
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
- sako 30-06
- Hero Member

- Posts: 1986
- Joined: Mon Mar 19, 2012 2:45 pm
Re: Knaldemper vir .243
Dis presies waaraan ek gedink het toe ek weer die loop gemeet het, ek kon toe eweskielik onthou dat ons ek dit eintlik al lankal bevestig het.Capt. Yoda wrote: Thu Jan 16, 2025 9:05 amhaha ja jys reg ons het laas die gesprek gehad op die forum toe was die antwoord ok 14x1
As ek n bietjie beter kon onthou kon ek al baie moeite gespaar het.
Ek het toe besluit op die Warrior medium reflex supressor, ek is seker hy sal mooi loop op die .243.
-
Yogi
- Full Member

- Posts: 220
- Joined: Wed Feb 08, 2012 8:59 am
Re: Knaldemper vir .243
Kyk na HOG, is baie lig en met sy stainless steel baffles hou hy lank. Ook baie bekostigbaar.
- Pappabeer
- Hero Member

- Posts: 3176
- Joined: Thu Mar 21, 2013 12:28 am
Re: Knaldemper vir .243
Kyk Na Hausken.
Hulle is 184mm lank en die eerste kamer (expansion chamber) skuif oor die loop. My Tikka CTR 20” word 24” met hom op. Hulle is titanium, weeg niks, beïnvloed dus nie balans nie en hou jou geweer kort en lig.
Hulle is standaard 1:18, maar kom met alle imperiale en metrieke barrel-nuts om hulle op enige geweer te maak pas, of selfs op meer as een geweer gebruik.
Laastens is hulle modulêr, so jy kan hom volledig oopmaak, skoopmaak, diens, O-rings copper compond gee en koolstof verwyder.

.177 .22(x2) .222 .243 .250 Savage 6,5x55
6,5x57 7x57(x2) .308 8x60S(x2) 9,3x62
.375 Ruger .450/400 3&1/4" .416 Ruger
16Br 12Br(x4) 9mm(x2) .44
6,5x57 7x57(x2) .308 8x60S(x2) 9,3x62
.375 Ruger .450/400 3&1/4" .416 Ruger
16Br 12Br(x4) 9mm(x2) .44
- Fanta300
- Hero Member

- Posts: 3613
- Joined: Wed Jan 23, 2013 9:38 pm
Re: Knaldemper vir .243
Stem ook vir die Hog.
Lynx 300WM, Musgrave .308 Plank , BSA .303, Stevens .22, Howa .308, Musgrave .308, S&W.38 Sp, Beretta .22 Pistool, Shadow12Br Semi., BRNO 375 H&H. CZ 75 Compact, BRNO (Mod 2) .22, BRNO ZKK 270Win, CZ 243W.
- sako 30-06
- Hero Member

- Posts: 1986
- Joined: Mon Mar 19, 2012 2:45 pm
Re: Knaldemper vir .243
Baie dankie vir almal se raad en advies, ek waardeer dit.
- sako 30-06
- Hero Member

- Posts: 1986
- Joined: Mon Mar 19, 2012 2:45 pm
Re: Knaldemper vir .243
Ek het toe die sneller getrek en die Warrior Medium Reflex demper gekoop en ek moet se ek is regtig tevrede.
Vir my doeleindes is dit perfek, goeie balans op die geweer en die akkuraatheid is fantasties.
Hieronder is n 3 skoot groep wat ek die naweek kon skiet.

You do not have the required permissions to view the files attached to this post.