Ek het altyd die paar doppies sommer so met die hand uitgesoek maar dit vat nou teveel tyd.
Watse Media Separator metode/toerusting gebruik jy die doppe droog getumble is?
Watse Media Separator metode/toerusting
- Arnold
- Hero Member

- Posts: 7989
- Joined: Tue Mar 10, 2009 12:06 pm
- Jacques1988
- Full Member

- Posts: 138
- Joined: Mon Jul 09, 2018 8:16 pm
Re: Watse Media Separator metode/toerusting
Frankfort Arsenal se media seperator werk soos n bom, was ook redelik geprys - so ver baie frustrasie gespaar.
Sent from my iPhone using Tapatalk
Sent from my iPhone using Tapatalk
-
HeinM
- Sr. Member

- Posts: 497
- Joined: Sun Feb 07, 2021 4:54 pm
Re: Watse Media Separator metode/toerusting
Dit gaan nou dalk nie van nut wees nie, maar my Lyman se deksel het gaatjies in wat as 'n sif gebruik kan word om die doppe en media te skei.
Mens kan seker ook baie maklik vir jouself so 'n media sif maak met 'n grid...
Mens kan seker ook baie maklik vir jouself so 'n media sif maak met 'n grid...
- Arnold
- Hero Member

- Posts: 7989
- Joined: Tue Mar 10, 2009 12:06 pm
Re: Watse Media Separator metode/toerusting
Dit is iets wat ek gebruik maar dit werk nie so lekker vir my as ek baie doppe skoonmaak nie. Daar gebeur altyd iets dat die media weer saam met die doppe beland.HeinM wrote: Tue Jan 14, 2025 2:58 pm Dit gaan nou dalk nie van nut wees nie, maar my Lyman se deksel het gaatjies in wat as 'n sif gebruik kan word om die doppe en media te skei.
Mens kan seker ook baie maklik vir jouself so 'n media sif maak met 'n grid...
- tripodmvr
- Administrator

- Posts: 21608
- Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Re: Watse Media Separator metode/toerusting
As jy nie soiets soos hieronder wil koop nie kan selfs 'n skottelgoed droograk ook moontlik werk. Die doelgerigte soorte sal natuurlik nie maklik mors nie en jy het die draai aksie wat die materiaal uit die doppe sal skud.
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
-
Glocked
- Sr. Member

- Posts: 386
- Joined: Wed May 16, 2018 4:51 pm
Re: Watse Media Separator metode/toerusting
Ek gebruik 'n sif wat ek by die china winkel gekoop het, een van daai wat hulle gebruik om chips of iets in olie te "deep fry". En 'n leë 8kg HTH blik. As die doppe klaar is, hak ek die sif in op die blik, gooi die Lyman uit deur die sif, en skud hom 'n paar keer rond tot die media uit is, werk baie goed.
Howa 6.5PRC
Schultz & Larsen .30-06 Sprg
Winchester Mod 70 375H&H
Maverick 12G Pomp
Glock 17
Glock 19
Schultz & Larsen .30-06 Sprg
Winchester Mod 70 375H&H
Maverick 12G Pomp
Glock 17
Glock 19
