475 Nitro

Praat hier oor die GROOT manne/Anything about the BIG boys goes here 9.3/375 and bigger
Post Reply
User avatar
Gerhard
Hero Member
Hero Member
Posts: 7128
Joined: Sun Apr 12, 2009 6:08 pm

475 Nitro

Post by Gerhard »

My pa stuur vir my die foto...

Image

Wie ken die kaliber?

As ek reg kan onthou is dit n ou dubbel kaliber.

Daar was nog kordiet in.

Hy sal vir my die punt weeg en laat weet...
FFF Safaris
Battlefields of the Escarpment
Vlakvark
Hero Member
Hero Member
Posts: 2325
Joined: Sun Oct 18, 2009 6:30 am

Re: 475 Nitro

Post by Vlakvark »

475 No.2 Nitro Express, 3-1/2" .
475 No.2 N.E., 3 1/2" (CORDITE EXPRESS his)
475 No.2 J. Nitro Express, 3-1/2" (Jeffery)

http://www.ammo-one.com/475No2NitroExpress.html
Image
Image
User avatar
Gerhard
Hero Member
Hero Member
Posts: 7128
Joined: Sun Apr 12, 2009 6:08 pm

Re: 475 Nitro

Post by Gerhard »

Die punt weeg 500gr
FFF Safaris
Battlefields of the Escarpment
Vlakvark
Hero Member
Hero Member
Posts: 2325
Joined: Sun Oct 18, 2009 6:30 am

Re: 475 Nitro

Post by Vlakvark »

The .475 No. 2 Nitro Express is a British rifle cartridge.

One of several rounds (including the .470, .475, and .476 Nitro Express) designed and introduced between 1905 and 1910, after the British Army banned the .450, in India and the Sudan, all with comparable performance, the.475 No. 2 was used in a number of double rifles. In addition, Jeffery chambered a slightly less powerful loading in his rifles.

A good general purpose round, it is suitable for all big game, though somewhat overpowered for anything in North America. Its power is almost identical to the .458 Winchester Magnum, with a larger diameter bullet; whether this is an advantage remains in dispute.

The standard factory load used 85 gr (5.51 g) of cordite over a 480 gr (31.1 g) slug, while Jeffery used a 480 gr (32.4 g) bullet which dropped 0.6 in (15 mm) more at 200 yd (180 m).
Image
Image
Vlakvark
Hero Member
Hero Member
Posts: 2325
Joined: Sun Oct 18, 2009 6:30 am

Re: 475 Nitro

Post by Vlakvark »

Woodleigh Bullets 475 Number 2 Nitro Express (483 Diameter) 480 Grain Weldcore Round Nose Soft Point Box of 50
 
Woodleigh bullets are Australian made hunting bullets with a reputation for quality and performance on all types of game. All Woodleigh bullets are field tested on a variety of game ranging from goats to elephants. Weldcore bullets are made from a gilding metal that consists of 90% copper and 10% zinc. The gilded jacket helps to retain the bullet's maximum weight while also limited fragmentation. In return, this creates a deep penetrating, controlled expansion bullet that is reliable at various velocities. This is not loaded ammunition.

Technical Information
Caliber 475 Number 2 Nitro Express
Bullet Diameter: 0.483
Bullet Weight: 480 Grains
Bullet Length: 1.156"
Bullet Style: Weldcore Round Nose Soft Point
Bullet Coating: Non-coated

Ballistics Information:

Sectional Density: 0.294
Ballistic Coefficient: 0.309







W13, Woodleigh Bullets, 475 Nitro No2 Jeffery, 500gr RN SN. $71.50 per box of 50.
Image
Image
Corumana

Re: 475 Nitro

Post by Corumana »

Kynoch! Ek het nog 8x60 (.323) patrone. Waag nie hulle skiet nie. 475 no2 word redelik baie in Afrika deur PH's gebruik.
User avatar
Gerhard
Hero Member
Hero Member
Posts: 7128
Joined: Sun Apr 12, 2009 6:08 pm

Re: 475 Nitro

Post by Gerhard »

Corumana wrote: Kynoch! Ek het nog 8x60 (.323) patrone. Waag nie hulle skiet nie. 475 no2 word redelik baie in Afrika deur PH's gebruik.
Ek het nog 215gr 303 Kynoch patrone...
FFF Safaris
Battlefields of the Escarpment
Wouter Roets
Administrator
Administrator
Posts: 7557
Joined: Wed May 19, 2010 2:06 pm

Re: 475 Nitro

Post by Wouter Roets »

Gerhard

Seker een van die heel beste dubbelgeweer kalibers in die 500gr teen 2150ft/sek gewaad. Sy drukvlakke is redelik laag teenoor vergelykbare dubbelkalibers.

Groetnis
Wouter
RUGER;2xSR9C,SR1911,44RemMag,12br,22LR,SR22,SR556,223AI,22-250AI,6mmCM,243AI,25-06AI,6,5CM,RPR6,5CM,7-08,7x57AI,7mmRemMag,308Win,30-06AI,300WinMag,338WinMag,338Lapua,9,3x62,375Ruger,375H&HAI,416Ruger,416Rigby,458Lott,505Gibbs.
User avatar
Gerhard
Hero Member
Hero Member
Posts: 7128
Joined: Sun Apr 12, 2009 6:08 pm

Re: 475 Nitro

Post by Gerhard »

Dankie vir almal se terugvoer.

Lyk na n intersante kaliber
FFF Safaris
Battlefields of the Escarpment
Corumana

Re: 475 Nitro

Post by Corumana »

Skop nogsteeds sose donkie as jy net 65kg weeg. Ek verkies maar nog die 458 en 500 Jeffrey. Dubbel het sy voordele maar, jy het 2 patrone, dra mount Everest saam jou en patrone is vrek duur. Slotgewere skiet reguit lyn al die pad, is helfte die gewig van 'n dubbel, vat 4/5 patrone en patrone is bekostigbaar. 
Wouter Roets
Administrator
Administrator
Posts: 7557
Joined: Wed May 19, 2010 2:06 pm

Re: 475 Nitro

Post by Wouter Roets »

Corumana

Jy van alle mense sal mos weet dat daar n plek is vir dubbels in die opvolg van gekweste grootwild. Wil jy nou regtig vir my vertel n 500 Jeffrey skop minder as n 475 no2? Onthou jy het altyd twee patrone! Hulle is net ontsaglik duur maar as jy kyk wat se werk gaan in hulle in en deur wie dit uitgevoer word is dit te verstane. Bly maar een van my drome!

Groetnis
Wouter
RUGER;2xSR9C,SR1911,44RemMag,12br,22LR,SR22,SR556,223AI,22-250AI,6mmCM,243AI,25-06AI,6,5CM,RPR6,5CM,7-08,7x57AI,7mmRemMag,308Win,30-06AI,300WinMag,338WinMag,338Lapua,9,3x62,375Ruger,375H&HAI,416Ruger,416Rigby,458Lott,505Gibbs.
Corumana

Re: 475 Nitro

Post by Corumana »

Wouter

Daar is 'n groot debat oor watter een van die twee (dubbel of slot) die beste is vir 'backup'. My persoonlikke ondervinding...

Jy het 2 skote met 'n dubbel.
Jy het 4-5 skote met 'n slotgeweer.

Die dubbel is goed as jy vinnig kan herlaai.
Die dubbel is vinnig as hy 'self eject'

Die negatiewe punt is-

(Scenario 1) As 'n leeu jou storm, kom hy teen een groot spoed. Hy hardloop nie reguit nie vir jou nie, hy hardloop op 'n klein skaal uit lyn heen en weer. Jou beste skoot op so leeu is om te wag vir 99.9%, gaan sit op jou hurke en skiet reguit in hom in met 'n goeie sagte punt patroon (barnes x). As jy staan is daar kans dat jou bo oor hom gaan skiet.

Beide gewere kan hierdie werk doen.

(Scenario 2) Jy jag Olifante in digte bos. Jy sien die Olifant wat jy wil skiet (Hierdie het onlangs gebeur met PAC Olifant koei.) Jy trek die skoot (Die onervare jagter) en kwes die koei.

Wat volgende gebeur is waar die verskil in die tipe gewere inkom. Om in digte bos te skiet moet jy naby die olifant kom om seker te maak jy skiet die regte een. Olifante kan baie stil in die bos wees. M.a.w jy kan soms nie weet daar is 'n trop Olifante binne 25-30m van jou af  nie.

Die koei was gekwes. Die volgende oomblik toe storm 'n hele trop koeie (Algemeen met koeie) Die 500 Jeffreys was vinnig ingespan om die eerste 2 (koei en jong bul) plat te trek wat gestorm het, die derde was hoog deur die kop geskiet en het gedraai. Die laaste Olifant het so 7 meter van die PH af geval. Dit was 4 skote binne 'n radius van 25 meter. As jy so skiet en so vinnig skiet kom die geweer nie van jou skouer af nie, daar is nie tyd nie. Jy moet in jou skouer laai. Ongelukkig sou die dubbel jou nie hier kon help nie. Om 'n dubbel te laai moet jy hom laat sak, jou oe van die teiken afhaal vir 'n sekond of twee. Optel en weer skiet. Die dubbel sou nie hier jou kon help nie.

Meeste van jou PH's wat dubbels gebruik het 'n draer agter hom met 'n tweede dubbel. Dit kan werk tot die Olifant te naby is dan hol die draer weg met jou geweer. (het al met ons gebeur)

Ons add hierdie een by 1000 ways to die, ons maak dit 1001 ways to die.

In 40 jaar se 'backup' het ons nog nooit 'n ongeluk of skermitseling met die groot 5 gehad nie. Ons gebruik net Mauser aksies of ZK's. Pre 64 458's se magasyn is te klein. Goeie geweer maar Brno is een stap voor. Jeffreys is goed, selfde as die dubbel maar jy het net dubbel die patrone in 'n groot nood.

Dan is daar die pryse. Patrone en die koop van 'n dubbel.

Dit is my persoonlikke ondervinding. Ek verkies die slot geweer. Ek is links. Gaan probeer 'n slotgeweer in linkerhand koop, dan gaan probeer jy 'n dubbel in linkerhand koop.
Last edited by Corumana on Mon Sep 19, 2011 9:26 am, edited 1 time in total.
Post Reply