PMP groeperingskiet program vir 2017.
- James Wilson
- Hero Member

- Posts: 4596
- Joined: Wed Oct 20, 2010 10:38 am
PMP groeperingskiet program vir 2017.
Ek hoop iemand kan my help met n skakel na die program toe, of self net die program hier plaas. Ek kry nie die program meer op die net, soos in die verlede nie.
Ek jag miskien te veel, maar dit is nogsteeds nie genoeg nie!
- HunterB
- Sr. Member

- Posts: 340
- Joined: Fri May 15, 2015 12:05 pm
Re: PMP groeperingskiet program vir 2017?
Hoop julle kan sien, het screenshot gevat vanaf email
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
CZ p10c 9mm P
Catma O/U 12ga
Astra .22lr pistool
BRNO .22lr
Savage MSR Recon AR 223
Tikka 223 ackley
Ruger American gen 2 223
Howa custom 6mm BRA
Howa custom 6.5x55 swede
Musgrave K98 7x57 mauser
Howa varminter 308win
CZ 9.3x62
Catma O/U 12ga
Astra .22lr pistool
BRNO .22lr
Savage MSR Recon AR 223
Tikka 223 ackley
Ruger American gen 2 223
Howa custom 6mm BRA
Howa custom 6.5x55 swede
Musgrave K98 7x57 mauser
Howa varminter 308win
CZ 9.3x62
- HunterB
- Sr. Member

- Posts: 340
- Joined: Fri May 15, 2015 12:05 pm
Re: PMP groeperingskiet program vir 2017?
Weet nie of die datums kan verander nie, maar ek het daai die 12/12 laasjaar ontvang
CZ p10c 9mm P
Catma O/U 12ga
Astra .22lr pistool
BRNO .22lr
Savage MSR Recon AR 223
Tikka 223 ackley
Ruger American gen 2 223
Howa custom 6mm BRA
Howa custom 6.5x55 swede
Musgrave K98 7x57 mauser
Howa varminter 308win
CZ 9.3x62
Catma O/U 12ga
Astra .22lr pistool
BRNO .22lr
Savage MSR Recon AR 223
Tikka 223 ackley
Ruger American gen 2 223
Howa custom 6mm BRA
Howa custom 6.5x55 swede
Musgrave K98 7x57 mauser
Howa varminter 308win
CZ 9.3x62
- Jakes
- Jr. Member

- Posts: 78
- Joined: Thu Jan 19, 2012 3:17 pm
Re: PMP groeperingskiet program vir 2017?
Progam is op by kompetisies is updated
Die datum van 25-03-2017 verander na 18-03-2017
Dit is ook die WILD & JAG/PMP skietklub skiet
Die datum van 25-03-2017 verander na 18-03-2017
Dit is ook die WILD & JAG/PMP skietklub skiet
- James Wilson
- Hero Member

- Posts: 4596
- Joined: Wed Oct 20, 2010 10:38 am
Re: PMP groeperingskiet program vir 2017?
Dankie Hunter B. Ek glo ek sal die een op Kby gaan doen
Ek jag miskien te veel, maar dit is nogsteeds nie genoeg nie!
- PJB
- Full Member

- Posts: 208
- Joined: Tue Oct 23, 2012 10:00 am
Re: PMP groeperingskiet program vir 2017.
Goeie naand almal.
Dink julle die skiet dae gaan aanhou? En as dit wel doen het iemand die jaarprogram vir 2019?
Groete
Dink julle die skiet dae gaan aanhou? En as dit wel doen het iemand die jaarprogram vir 2019?
Groete
- Flip Nel
- Hero Member

- Posts: 2485
- Joined: Tue Aug 16, 2011 10:50 pm
Re: PMP groeperingskiet program vir 2017.
PMP het nie meer geld om dit te doen nie, ek onthou hulle het dit gestopPJB wrote:Goeie naand almal.
Dink julle die skiet dae gaan aanhou? En as dit wel doen het iemand die jaarprogram vir 2019?
Groete
- tripodmvr
- Administrator

- Posts: 21608
- Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Re: PMP groeperingskiet program vir 2017.
Denel, Eskom, SAL ens. Na 25 jaar is alles nou in die grond in bestuur. Twyfel of daar ooit weer sulke skiete sal wees. Selfs PMP
kommersiele ammunisie is so skaars soos hoendertande.
kommersiele ammunisie is so skaars soos hoendertande.
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
- PJB
- Full Member

- Posts: 208
- Joined: Tue Oct 23, 2012 10:00 am
Re: PMP groeperingskiet program vir 2017.
Dis baie erg jong. Alles wat altyd mooi geloop en gewerk het is na mo€r
- Spartan
- Newbie

- Posts: 26
- Joined: Fri Jan 27, 2017 7:23 pm
Re: PMP groeperingskiet program vir 2017.
Is daar nie tans sprake dat Denel weer op die been is en weer kruite en ammunisie gaan begin vervaardig nie?
Thompson Center 50 Cal
12 GAUGE P/A WINCHESTER
22 LR SAVAGE
22 MAGNUM MARLIN
22-250 SAVAGE MOD12
303 P14
30-06 BRNO
375 H&H SAKO
300 WIN MAG MUSGRAVE
260 SAKO TRG-22
308 CZ 750
6.5x284 NORMA KRIEGER / SAVAGE
338 LAPUA MAGNUM SAVAGE 110BA
12 GAUGE P/A WINCHESTER
22 LR SAVAGE
22 MAGNUM MARLIN
22-250 SAVAGE MOD12
303 P14
30-06 BRNO
375 H&H SAKO
300 WIN MAG MUSGRAVE
260 SAKO TRG-22
308 CZ 750
6.5x284 NORMA KRIEGER / SAVAGE
338 LAPUA MAGNUM SAVAGE 110BA
- PJB
- Full Member

- Posts: 208
- Joined: Tue Oct 23, 2012 10:00 am
Re: PMP groeperingskiet program vir 2017.
Ekt ook so iets gehoor. Daar was selfs by Safari sulke notas op dat hulle weer sou terugkry maar kom ons kyk wat hou die toekoms in :-)
-
larduspr
- Newbie

- Posts: 10
- Joined: Sat Jun 18, 2016 6:49 pm
Re: PMP groeperingskiet program vir 2017.
Ek het die program laas gesoek, en dit was ook moeilik om dit te kry. Probeer dalk 'n ander webwerf soos Archive.org – jy kan dalk ou weergawe daar kry.