Middag manne,
Ek wil skoonpa se splinternuwe Hilux GD6 'n verkoelings ietsie laat insit vir kersfees. Ek het te min ondervinding met die "centre console" opsies en die kragverbruik van alles om 'n ingeligte besluit te maak. My Engel is donkiejare oud en die dubbel battery doen sy werk agter in die bak. Het so bietjie begin lees op al die forums en sites. Syne is 'n cab and a half en hy moet nog besluit of die koeler op die agterste sitplek gaan of centre console. Dit is maar meestal vir 'n paar koel drinkgoedjies (water in sy geval!) terwyl hy in die Noordkaap rondry.
Enige iemand 'n aanbeveling met 'n rede of twee?
Groete,
Hein
Bakkie koelhouer/yskas hulp
- HeinSavage
- Full Member

- Posts: 118
- Joined: Thu Jul 10, 2014 4:13 pm
Bakkie koelhouer/yskas hulp
.22-250 Rem - Savage Mod 12 LPV
7mm-08 Rem Custom
.375 H&H Mag - Win mod 70 pre-'64
450 400 3" Dubbel
7mm-08 Rem Custom
.375 H&H Mag - Win mod 70 pre-'64
450 400 3" Dubbel
-
JohanvB
- Hero Member

- Posts: 2592
- Joined: Thu Jun 30, 2011 9:28 pm
Re: Bakkie koelhouer/yskas hulp
National Luna 20 liter, klein en kompak en elke sent werd!
-
toxicsox
- Sr. Member

- Posts: 350
- Joined: Thu May 19, 2016 9:30 am
Re: Bakkie koelhouer/yskas hulp
Stem 100% saam uit eie ondervinding.
-
Apie
- Hero Member

- Posts: 3067
- Joined: Sun Nov 30, 2014 7:53 pm
Re: Bakkie koelhouer/yskas hulp
Ek het 1 vir so 2 jaar agter op my bakkie sitplek en hy loop soos ‘n jet!JohanvB wrote:National Luna 20 liter, klein en kompak en elke sent werd!
Sent from my iPhone using Tapatalk
- Ratel
- Hero Member

- Posts: 1876
- Joined: Wed Mar 27, 2013 4:50 pm
Re: Bakkie koelhouer/yskas hulp
Nou gekyk op National Luna se webwerf. Ek kyk self na die Indel B TB 15 of 18 vir tussen die sitplekke van my GD6 Fortuner of moontlik self tussen die sitplekke van my ouer Hilux 2.7. Het enige iemand al een van hulle laat inbou en indien wel waar? Wat ek van sulke installasies weet is ongelukkig gevaarlik.
Maak 'n verskil
- Ratel
- Hero Member

- Posts: 1876
- Joined: Wed Mar 27, 2013 4:50 pm
Re: Bakkie koelhouer/yskas hulp
Nou ja 'n paar ure later en ek het toe besluit op die 20 L. Die prys van R3999 by OW was die beslissende faktor. Hom gaan haal nou net by OW. Ek het 'n 40 L Engel en 40 L Snomaster maar die is te groot vir bakkie sitplek. Ek glo ek sal nie spyt wees oor die NL nie. Dankie vir die draad Hein en die kommentaar. Dit het my gehelp.
Maak 'n verskil
- HeinSavage
- Full Member

- Posts: 118
- Joined: Thu Jul 10, 2014 4:13 pm
Re: Bakkie koelhouer/yskas hulp
Dankie vir die inligting manne. Het so bietjie rond gekyk en gesien dit is maar die keuse! Hy is ook nou by my by die huis.... sal sien of hy na skoonpa toe gaan!
.22-250 Rem - Savage Mod 12 LPV
7mm-08 Rem Custom
.375 H&H Mag - Win mod 70 pre-'64
450 400 3" Dubbel
7mm-08 Rem Custom
.375 H&H Mag - Win mod 70 pre-'64
450 400 3" Dubbel
-
JohanvB
- Hero Member

- Posts: 2592
- Joined: Thu Jun 30, 2011 9:28 pm
Re: Bakkie koelhouer/yskas hulp
Ek het vir my die langer koord bygekoop vir ingeval…
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
-
Apie
- Hero Member

- Posts: 3067
- Joined: Sun Nov 30, 2014 7:53 pm
Re: Bakkie koelhouer/yskas hulp
Die NL20 liter vat ‘n 500ml koeldrank/bier of Pump water wat regop staan!
Sent from my iPhone using Tapatalk
Sent from my iPhone using Tapatalk
