Superformance

Anything regarding this program here/alles rakende die program hier.
Post Reply
6.5/284Norma
Hero Member
Hero Member
Posts: 1730
Joined: Tue Sep 08, 2015 7:28 am

Superformance

Post by 6.5/284Norma »

Hallo almal,

Kan iemand my asseblief het met die file vir Hodgdon se Superformance kruit?

Baie dankie
I'd rather be hunting!


Truvelo 6mm Creedmoor
Howa 6mm Creedmoor
Howa 6.5 Creedmoor
User avatar
Cobus Wessels
Full Member
Full Member
Posts: 245
Joined: Sat Nov 26, 2022 2:41 am

Re: Superformance

Post by Cobus Wessels »

Ek het al 'n paar manne gevra wat weet...blykbaar wil Hodgon nie die data bekend maak nie. Ek sê net wat vir my gesê is. Ek gebruik dit baie- erg lastige situasie

Sent from my SM-G991U1 using Tapatalk

User avatar
Stukkies
Newbie
Newbie
Posts: 46
Joined: Thu Feb 29, 2024 11:30 am

Re: Superformance

Post by Stukkies »

Die kruit is saam met Hornady ontwikkel vir 'n spesifieke reeks koeels en hulle will glo nie die data vrystel nie omdat dit deur Hornady as 'n fabrieks reeks patrone gelaai en bemark word.
_____________________
Howa 300 PRC
303 British 1917 Original
Glock 27 40 S&W
Star M40 9mm par
User avatar
tripodmvr
Administrator
Administrator
Posts: 21608
Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm

Re: Superformance

Post by tripodmvr »

GRT het wel data vir die' dryfmiddel, maar om dit na QL oor te dra is nie so eenvoudig nie.
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
Post Reply