Yorkie teef

Enige iets waarna jy soek/Anything you want
Post Reply
User avatar
Capt. Yoda
Hero Member
Hero Member
Posts: 13529
Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm

Yorkie teef

Post by Capt. Yoda »

Yes boys, eks op soek na n yorkie tefie as iemand weet wa ek een kan kry
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
User avatar
jdpretorius
Hero Member
Hero Member
Posts: 2465
Joined: Mon Aug 10, 2015 10:43 am

Re: Yorkie teef

Post by jdpretorius »

Cappie met die is daar BAIE slag gate en telers wat nie n dam omgee of hulle gesonde genetika oordra of nie.....so doen maar mooi huiswerk en probeer dalk pups kry waar beide ouers KUSA gerigestreed is.
In Centurion is daar n Dr Irma Bailey van Irmadu Yorkies, maar sy is nie goedkoop nie. Ek't ook al gehoor van iemand in Parys maar weet nie presies wie dit is nie.
Daar is ook n vrou van "Love them all Yorkies" wat in November sou nuwe pups kry....sy is n ene Ina Jansen van Vuuren.
Ons het reg gekom by Diana Yorkies met tradisionele pups, sy het dalk nog ander pups wat in Januarie sal reg wees vir nuwe huise....maar probeer dalk. Sy's nogal kieskeurig oor wie haar kleingoet na toe gaan.
Daar is dan ook n Yorkie Rescue groep wat tans een of 2 volwasse Yorkies beskikbaar het.

Sent from my SM-A536E using Tapatalk

338 WM, 30-06 Sprg, 270 Win, 9mm, 12br
Groete, Johan
User avatar
TFDADD
Hero Member
Hero Member
Posts: 1247
Joined: Mon Nov 14, 2016 8:42 am

Re: Yorkie teef

Post by TFDADD »

Yorkie telers wat by SACBR geregistreer is as telers en ook hulle werpsels daar registreer.

Yorkshire Terrier (All Varieties)

Moontlik kom jy hier reg.
"Facts are stubborn things; and whatever may be our wishes, our inclinations, or the dictates of our passion,
they cannot alter the state of facts and evidence. ~ John Adams.

We are honest, trustworthy and reliable.
User avatar
Capt. Yoda
Hero Member
Hero Member
Posts: 13529
Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm

Re: Yorkie teef

Post by Capt. Yoda »

jdpretorius wrote: Sun Dec 08, 2024 6:19 pm Cappie met die is daar BAIE slag gate en telers wat nie n dam omgee of hulle gesonde genetika oordra of nie.....so doen maar mooi huiswerk en probeer dalk pups kry waar beide ouers KUSA gerigestreed is.
In Centurion is daar n Dr Irma Bailey van Irmadu Yorkies, maar sy is nie goedkoop nie. Ek't ook al gehoor van iemand in Parys maar weet nie presies wie dit is nie.
Daar is ook n vrou van "Love them all Yorkies" wat in November sou nuwe pups kry....sy is n ene Ina Jansen van Vuuren.
Ons het reg gekom by Diana Yorkies met tradisionele pups, sy het dalk nog ander pups wat in Januarie sal reg wees vir nuwe huise....maar probeer dalk. Sy's nogal kieskeurig oor wie haar kleingoet na toe gaan.
Daar is dan ook n Yorkie Rescue groep wat tans een of 2 volwasse Yorkies beskikbaar het.

Sent from my SM-A536E using Tapatalk
Ek het by Ruan n nommer gekry wat ek sal probeer, hy ken darem die mense. Dankie
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
User avatar
jdpretorius
Hero Member
Hero Member
Posts: 2465
Joined: Mon Aug 10, 2015 10:43 am

Re: Yorkie teef

Post by jdpretorius »

Capt. Yoda wrote:

Skree gerus Cappie, as jy dalk ander kontak besonderhede soek.....ek kan nie vir enige van hulle vouch nie, maar het so goed as moontlik probeer om die groter risikos uit te sit.

Die goeitjies word al hoe kleiner ge breed, wat vir my 1/2c nie gesond is nie.....so ons kyk eerder na 2.5 tot 3.5 kg. as n volwasse hondjie.

Sent from my SM-A536E using Tapatalk

338 WM, 30-06 Sprg, 270 Win, 9mm, 12br
Groete, Johan
User avatar
Geno
Administrator
Administrator
Posts: 13640
Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm

Re: Yorkie teef

Post by Geno »

Jis manne, is als oraait by die huis dat julle sulke sample honde soek?
Goed, beter, 6millimeter!
User avatar
jdpretorius
Hero Member
Hero Member
Posts: 2465
Joined: Mon Aug 10, 2015 10:43 am

Re: Yorkie teef

Post by jdpretorius »

Hulle werk nogals mooi vir bait

Sent from my SM-A536E using Tapatalk

338 WM, 30-06 Sprg, 270 Win, 9mm, 12br
Groete, Johan
Ockert1992
Hero Member
Hero Member
Posts: 827
Joined: Wed Mar 13, 2013 7:35 pm

Re: Yorkie teef

Post by Ockert1992 »

jdpretorius wrote: Mon Dec 09, 2024 12:58 pm Hulle werk nogals mooi vir bait Image

Sent from my SM-A536E using Tapatalk
Ek wou nou net sê dis seker vir die vakansie se baber aas....
User avatar
jdpretorius
Hero Member
Hero Member
Posts: 2465
Joined: Mon Aug 10, 2015 10:43 am

Re: Yorkie teef

Post by jdpretorius »

Ockert1992 wrote:
jdpretorius wrote: Mon Dec 09, 2024 12:58 pm Hulle werk nogals mooi vir bait Image

Sent from my SM-A536E using Tapatalk
Ek wou nou net sê dis seker vir die vakansie se baber aas....
Ekke weet ongelukkig min van visvang goetters soos babers en snoek nie ....maar weet daai goed met die lang maanhare en groot tande, like hulle kwaai. Image

Sent from my SM-A536E using Tapatalk

338 WM, 30-06 Sprg, 270 Win, 9mm, 12br
Groete, Johan
User avatar
Lategan1
Hero Member
Hero Member
Posts: 2944
Joined: Mon Dec 05, 2016 9:12 am

Re: Yorkie teef

Post by Lategan1 »

Geno wrote: Mon Dec 09, 2024 12:47 pm Jis manne, is als oraait by die huis dat julle sulke sample honde soek?
Ek my gebreek :) :)

Beste.
Jaggewere, haelgewere, rewolwers, jakkelskyk 8)
User avatar
Ratel
Hero Member
Hero Member
Posts: 1876
Joined: Wed Mar 27, 2013 4:50 pm

Re: Yorkie teef

Post by Ratel »

Geno wrote: Mon Dec 09, 2024 12:47 pm Jis manne, is als oraait by die huis dat julle sulke sample honde soek?
Kers geskenk vir mamma. >:D ++>:
Last edited by Ratel on Mon Dec 09, 2024 2:49 pm, edited 1 time in total.
Maak 'n verskil
User avatar
Capt. Yoda
Hero Member
Hero Member
Posts: 13529
Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm

Re: Yorkie teef

Post by Capt. Yoda »

Geno wrote: Mon Dec 09, 2024 12:47 pm Jis manne, is als oraait by die huis dat julle sulke sample honde soek?
Ekt nie weer krag vir iets soos n Amstaff in n kompleks met 5 voet mure nie, soek ha maar vir die kind maar dankie laat jy darem belang stel my maat.
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
User avatar
Fanta300
Hero Member
Hero Member
Posts: 3612
Joined: Wed Jan 23, 2013 9:38 pm

Re: Yorkie teef

Post by Fanta300 »

dd4f8639-c7e2-4e54-a1bd-00fa8de91364.jpeg
Hier is ons Yorkie. Sy nou 11 jaar oud en weeg 1.1Kg.
Slimste en gehoorsaamste hond wat ons nog ooit gehad het. Verloor nie hare en blaf net vir ‘n rede. Verruil haar vir niks nie.

By ‘n teler in Vereeniging gekoop. Kan vir jou die nommer probeer opspoor as jy wil.
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
Lynx 300WM, Musgrave .308 Plank , BSA .303, Stevens .22, Howa .308, Musgrave .308, S&W.38 Sp, Beretta .22 Pistool, Shadow12Br Semi., BRNO 375 H&H. CZ 75 Compact, BRNO (Mod 2) .22, BRNO ZKK 270Win, CZ 243W.
JF123
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 449
Joined: Fri May 17, 2019 5:52 pm

Re: Yorkie teef

Post by JF123 »

Hulle is rats genoeg om rotte en muise te vang. Enige iemand wat 'n yorkie probeer vang wat nie gevang wil word nie sal dit kan beaam.

Solank die rotte nie te groot is nie...
Toxxyc
Hero Member
Hero Member
Posts: 1350
Joined: Fri May 31, 2019 7:55 am

Re: Yorkie teef

Post by Toxxyc »

Toe ek die titel gesien het, het ek gedink Cappie het homself aan 'n onbeskfote Amerikaanse dame vanuit New York vasgeloop.
J le Roux
Hero Member
Hero Member
Posts: 1112
Joined: Tue May 20, 2014 8:10 am

Re: Yorkie teef

Post by J le Roux »

Ek het al diere gehad met en sonder papiere, en my ervarig is bietjie mongrel maak 'n hond taaier en slimmer.

Nou koes ek eers.
Vat genoeg skietgoed veld toe, daar's nie winkels nie.
JG Landmann .22LR, Howa 30-06, M98 DWM .375H&H deur Ossie Penzhorn, 7x57 Oberndorf AN Mauser, Musgrave Mod 80 30-06.
Post Reply