Lisensie aansoeke wagtydperk

Enige iets pas hier/ discuss anything here
Post Reply
6.5/284Norma
Hero Member
Hero Member
Posts: 1728
Joined: Tue Sep 08, 2015 7:28 am

Re: Lisensie aansoeke wagtydperk

Post by 6.5/284Norma »

Ek is seker die nommer is hier maar watter nommer bel mens om navraag te doen?
Die een wat ek het reken die nommer bestaan nie...
I'd rather be hunting!


Truvelo 6mm Creedmoor
Howa 6mm Creedmoor
Howa 6.5 Creedmoor
User avatar
sako 30-06
Hero Member
Hero Member
Posts: 1986
Joined: Mon Mar 19, 2012 2:45 pm

Re: Lisensie aansoeke wagtydperk

Post by sako 30-06 »

6.5/284Norma wrote: Tue Nov 26, 2024 6:28 am Ek is seker die nommer is hier maar watter nommer bel mens om navraag te doen?
Die een wat ek het reken die nommer bestaan nie...
(012)353-6111 is en was ongelukkig die enigste nommer, maar die nommer werk nie meer nie.
Net die aanlyn skakel werk nou.

https://www.saps.gov.za/services/firear ... nquiry.php
User avatar
Rawstorne
Full Member
Full Member
Posts: 122
Joined: Mon Oct 10, 2022 6:26 pm

Lisensie aansoeke wagtydperk

Post by Rawstorne »

Ek stuur vir die vriendelike mense daar by die registrateur 'n e-pos. Het jare terug gebel en myself gepla, want dit het geklink of die oproep in 'n aanklagkantoor beantwoord word wat pas 'n nuwe inname van personeel sowel as aangeklaagdes ontvang het.

Die laaste keer het dieselfde persoon my e-pos sommer twee keer beantwoord met nuus.

Dalk verbeel ek my net. Maar, dit lyk vir my of 'n e-pos iemand iewers laat opstaan en die amptenare met 'n prodder aanpor.

Onthou, jy moet 'n sekere aantal dae wag voor jy navraag kan doen. Is dit 90-dae vir lisensies en 120-dae vir bevoegdhede?

Stuur na al hierdie e-pos adresse toe, op een slag.

Image
6.5/284Norma
Hero Member
Hero Member
Posts: 1728
Joined: Tue Sep 08, 2015 7:28 am

Re: Lisensie aansoeke wagtydperk

Post by 6.5/284Norma »

Baie dankie!
I'd rather be hunting!


Truvelo 6mm Creedmoor
Howa 6mm Creedmoor
Howa 6.5 Creedmoor
3kus
Full Member
Full Member
Posts: 149
Joined: Mon Mar 26, 2018 11:02 am

Re: Lisensie aansoeke wagtydperk

Post by 3kus »

3kus wrote:
3kus wrote:Netjies, darem lekker om so n sms te ontvang.
My een is op 75 werksdae goedgekeur laas week en die ander een wat elke stap saambeweeg het le nou “In preparation for cons..”. Ek probeer om nie elke vyf minute na my sms’e te kyk nie. Hou moed!


Sent from my iPhone using Tapatalk
Vandag 4 weke in preparation for consideration. Dik negatief…


Sent from my iPhone using Tapatalk
Gister beweeg na under consideration. Darem n ligpunt. Hou moed Image


Sent from my iPhone using Tapatalk
.22LR / 308 Win / 6.5x55 SE / 6.5CM / 7 RSAUM / 338WM / 375H&H / 9mm
3kus
Full Member
Full Member
Posts: 149
Joined: Mon Mar 26, 2018 11:02 am

Re: Lisensie aansoeke wagtydperk

Post by 3kus »

3kus wrote:
3kus wrote:
3kus wrote:Netjies, darem lekker om so n sms te ontvang.
My een is op 75 werksdae goedgekeur laas week en die ander een wat elke stap saambeweeg het le nou “In preparation for cons..”. Ek probeer om nie elke vyf minute na my sms’e te kyk nie. Hou moed!


Sent from my iPhone using Tapatalk
Vandag 4 weke in preparation for consideration. Dik negatief…


Sent from my iPhone using Tapatalk
Gister beweeg na under consideration. Darem n ligpunt. Hou moed Image


Sent from my iPhone using Tapatalk
Goedgekeur, 96 werksdae


Sent from my iPhone using Tapatalk
.22LR / 308 Win / 6.5x55 SE / 6.5CM / 7 RSAUM / 338WM / 375H&H / 9mm
User avatar
Rigby
Full Member
Full Member
Posts: 164
Joined: Tue Dec 13, 2011 5:58 pm

Re: Lisensie aansoeke wagtydperk

Post by Rigby »

Rigby wrote:Ouens op die forum van ons weet waarvan hulle praat (maar ons weet dit ook teen die tyd al).
My en my bruid se nuutste asnsoeke saam ingedien 21 Aug
20 September arriveer beide by CFR
20 November (ja presies 2 maande nes dit voorspel is), skuif dit na preparation toe!

Nou kom ons kyk of 29 Nov (7 werksdae) goeie nuus sal bring.


Sent from my iPhone using Tapatalk
Presies 7 dae (5 werksdae) later, en my aansoek het Consideration toe geskuif, en vanoggend (dag later), die blye boodskap gekry.

Dus 72 werksdae (100 kalender dae) geneem.


Sent from my iPhone using Tapatalk
JVT172
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 261
Joined: Tue Jun 26, 2012 9:47 am

Re: Lisensie aansoeke wagtydperk

Post by JVT172 »

Whoop whoop.

Vanoggend 1 van die 4 goedgekeur. (59 days)
1x by consideration.
2x recieved at licensing.

Saam ingegee
User avatar
Cobus(Cobb)
Hero Member
Hero Member
Posts: 4248
Joined: Tue Jul 06, 2010 5:25 pm

Re: Lisensie aansoeke wagtydperk

Post by Cobus(Cobb) »

25/11/2024....toe skuif myne oor na "preparing for consideration".....71 workdays

Rerig nou al moeg gewag en het slegte nuus gekry dat "festive season" dit dalk mag vertraag

Cheers
Cobus
Johannesburg
Christus
BRNO 308, BRNO 22, Howa 243AI, MAB 7.65
12Ga Semi, Fabarm 12G O/U, AYA 12G S/S
Barnett Z 350CRT
Stormers/WP(kyk darm nie meer SA rugby nie)
User avatar
Hano243
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 292
Joined: Wed Jan 21, 2015 3:56 pm

Re: Lisensie aansoeke wagtydperk

Post by Hano243 »

En daar skuif 2 van myne ook uiteidelik na "preparation for consideration". Die een na 67 werksdae en die ander een na 63 werksdae.

Lekker goeie nuus so vroeg op n Vrydag oggend
Hano
User avatar
sako 30-06
Hero Member
Hero Member
Posts: 1986
Joined: Mon Mar 19, 2012 2:45 pm

Re: Lisensie aansoeke wagtydperk

Post by sako 30-06 »

Baie goeie nuus om te sien daar is darem beweging.
toxicsox
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 350
Joined: Thu May 19, 2016 9:30 am

Re: Lisensie aansoeke wagtydperk

Post by toxicsox »

My seun het competency ingedien 13 Augustus 2024.
Gister SMS gekry 28 November 2024.

Garsfontein Polisie stasie
77 Working Days
108 Calendar Days
User avatar
Jacques1988
Full Member
Full Member
Posts: 138
Joined: Mon Jul 09, 2018 8:16 pm

Re: Lisensie aansoeke wagtydperk

Post by Jacques1988 »

Ek het n lesensie wat op “Preperation for consideration” lê vanaf 19 November.. ek hou duim vas dat hy deur gaan die week, anders gaan hy daar lê tot volgende jaar glo ek.
Groete


Sent from my iPhone using Tapatalk
User avatar
sako 30-06
Hero Member
Hero Member
Posts: 1986
Joined: Mon Mar 19, 2012 2:45 pm

Re: Lisensie aansoeke wagtydperk

Post by sako 30-06 »

Aansoek het uiteindelik geskuif na ''prep for consideration''. Nou hoop ek maar dit hak nie daar ook vas nie.
User avatar
Hano243
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 292
Joined: Wed Jan 21, 2015 3:56 pm

Re: Lisensie aansoeke wagtydperk

Post by Hano243 »

Altwee my aansoeke het n week terug saam geskuif na "Preparation for Consideration". Ek hoop ook regtig nie die bottelnek het nou soontoe ook geskuif nie.
Hano
User avatar
sako 30-06
Hero Member
Hero Member
Posts: 1986
Joined: Mon Mar 19, 2012 2:45 pm

Re: Lisensie aansoeke wagtydperk

Post by sako 30-06 »

Hano243 wrote: Tue Dec 03, 2024 11:59 am Altwee my aansoeke het n week terug saam geskuif na "Preparation for Consideration". Ek hoop ook regtig nie die bottelnek het nou soontoe ook geskuif nie.
Ek hou saam met julle manne duim vas. Dit is mos nou amper kersfees ;D
Andre308
Hero Member
Hero Member
Posts: 902
Joined: Sat Nov 07, 2015 6:54 am

Re: Lisensie aansoeke wagtydperk

Post by Andre308 »

Sterkte vir julle.

Myne le al van 21 Nov af op Prep for Consideration.

Ek sal darm maar self hou van die storie klaar kry voor ek met verlof gaan.
User avatar
finch
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 458
Joined: Thu Jul 14, 2016 2:44 pm

Re: Lisensie aansoeke wagtydperk

Post by finch »

finch wrote: Mon Oct 21, 2024 9:06 am Nuwe aansoek is ingedien Maandag 14 Okt. Dinsdag 15 Okt sms gekry dat aansoek op stelsel gelaai is. DFO het my ingelig, my aansoek gaan 10@1 te laat by Belville aankom om die 25ste Okt se courier na PTA te maak so dan val dit oor na volgende maand. Ek sit nie tans op die punt van my stoel om einge vroee kersfees geskenkie te ontvang nie...
Eerste paar stappe het onder omstandighede heel goed verloop en op n stadium het dit gelyk of my vroee kersgeskenk dalk gaan deur kom, maar heellaas nee, vandat die aansoek by CFR aangekom het staan dit basies stil en glo nie daar is dringendheid hierdie (of enige ander) tyd van die jaar om werk te doen en aansoek te verwerk nie.
OosKaapJagter
Hero Member
Hero Member
Posts: 956
Joined: Thu Jul 07, 2016 9:14 pm

Re: Lisensie aansoeke wagtydperk

Post by OosKaapJagter »

Na 62 werksdae is my aansoek uiteindelik weg by die provinsie en is dit na Pretoria gestuur. Dit is dus amper 3 kalendermaande.
6.5/284Norma
Hero Member
Hero Member
Posts: 1728
Joined: Tue Sep 08, 2015 7:28 am

Re: Lisensie aansoeke wagtydperk

Post by 6.5/284Norma »

Rawstorne wrote: Wed Nov 27, 2024 7:35 am Ek stuur vir die vriendelike mense daar by die registrateur 'n e-pos. Het jare terug gebel en myself gepla, want dit het geklink of die oproep in 'n aanklagkantoor beantwoord word wat pas 'n nuwe inname van personeel sowel as aangeklaagdes ontvang het.

Die laaste keer het dieselfde persoon my e-pos sommer twee keer beantwoord met nuus.

Dalk verbeel ek my net. Maar, dit lyk vir my of 'n e-pos iemand iewers laat opstaan en die amptenare met 'n prodder aanpor.

Onthou, jy moet 'n sekere aantal dae wag voor jy navraag kan doen. Is dit 90-dae vir lisensies en 120-dae vir bevoegdhede?

Stuur na al hierdie e-pos adresse toe, op een slag.

Image
My epos na die adresse het almal onafgelewer teruggekom...
I'd rather be hunting!


Truvelo 6mm Creedmoor
Howa 6mm Creedmoor
Howa 6.5 Creedmoor
OosKaapJagter
Hero Member
Hero Member
Posts: 956
Joined: Thu Jul 07, 2016 9:14 pm

Re: Lisensie aansoeke wagtydperk

Post by OosKaapJagter »

Ek sou verkies dat hulle aandag skenk aan die verwerking van aansoeke, eerder as om te fokus op die beantwoording van e-posse.

Al is hulle tydsaam, doen hulle immers iets waarmee hulle vertoud is. Om te verwag dat iemand die e-pos beantwoord, ruk jy so een uit sy of haar gemaksone uit. So amptenaar wat besluit om te reageer op die e-pos, moet eers die lêer gaan soek, 'n rekenaar kry wat werk én wat aan die netwerk gekoppel is en dan eers begin tik.

As ek so e-pos sou kry wat aan elke denkbare persoon gestuur is, sou dit my irriteer. Wil jy regtig die een irriteer wat oor jou aansoek moet besluit?

Die risiko is dat so beampte ook aspris kan raak. Die aansoek of dele daarvan kan wegraak, die lêer kan heel onder die hoop beland of die aansoek kan afgekeur word vir enige belaglike rede.

Dit was dalk 'n bestiering dat die e-pos onafgelewer teruggekom het.
User avatar
Jacques1988
Full Member
Full Member
Posts: 138
Joined: Mon Jul 09, 2018 8:16 pm

Re: Lisensie aansoeke wagtydperk

Post by Jacques1988 »

Middag. My aansoek is op die finale stap - Consideration. Hy het oor geskuif op 6/12. Darem is daar nog hoop vir n paar lisensies om nog goed gekeur te word die Desember. Groete


Sent from my iPhone using Tapatalk
User avatar
Capt. Yoda
Hero Member
Hero Member
Posts: 13524
Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm

Re: Lisensie aansoeke wagtydperk

Post by Capt. Yoda »

Het Vrydag n renewal in gegee, twyfel of enige iets met hom gaan gebeur binnekort
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
User avatar
Jacques1988
Full Member
Full Member
Posts: 138
Joined: Mon Jul 09, 2018 8:16 pm

Re: Lisensie aansoeke wagtydperk

Post by Jacques1988 »

Goeie môre. Lisensie is Gister goed gekeur.

Sy tydjie by CFR Kantoor het so gelyk..

9 Oct - Received at Licensing
19 Nov - Prep for Consideration
6 Dec - Consediration
9 Dec - Goed gekeur


Sent from my iPhone using Tapatalk
User avatar
sako 30-06
Hero Member
Hero Member
Posts: 1986
Joined: Mon Mar 19, 2012 2:45 pm

Re: Lisensie aansoeke wagtydperk

Post by sako 30-06 »

Jacques1988 wrote: Tue Dec 10, 2024 7:27 am Goeie môre. Lisensie is Gister goed gekeur.

Sy tydjie by CFR Kantoor het so gelyk..

9 Oct - Received at Licensing
19 Nov - Prep for Consideration
6 Dec - Consediration
9 Dec - Goed gekeur


Sent from my iPhone using Tapatalk
Baie geluk Jacques. Lekker Kersgeskenk ;D
Post Reply