[img width=560 height=373]http://i1087.photobucket.com/albums/j47 ... 00-100.jpg[/img]
Ek het hierdie foto gesien oom Rudoplh optics se site, kan iemand my se hoe hulle daai so camo?
Is dit die dip of wat?
Ek het daai camo rudolph scope gesien by S&O op display, kan mens hulle so koop?
Groete
Alwyn
Camo dip of wat is dit?
- Coenie (Swift)
- Full Member

- Posts: 213
- Joined: Tue Sep 14, 2010 11:05 am
Re: Camo dip of wat is dit?
Hi Alwyn,
Kyk hier hulle beweer alles is moontlik.
http://www.hydro-graphics.co.za/
Jy kan ook google hydro printing
Kyk hier hulle beweer alles is moontlik.
http://www.hydro-graphics.co.za/
Jy kan ook google hydro printing
.22 , 223 Vektor H5, 270 Savage Mod III FXP3, 12 Boor Mossberg, 9mm Vektor SP1 Sport
-
.::Alwyn-U::.
- Hero Member

- Posts: 947
- Joined: Sun Apr 17, 2011 1:43 pm
Re: Camo dip of wat is dit?
Swift
Ek weet hierdie topic was al bespreuk maar ek wil maar net weet kry mens nie hulle standaard so van die rak af nie..
Ek weet hierdie topic was al bespreuk maar ek wil maar net weet kry mens nie hulle standaard so van die rak af nie..
- Coenie (Swift)
- Full Member

- Posts: 213
- Joined: Tue Sep 14, 2010 11:05 am
Re: Camo dip of wat is dit?
Ek weet van die ander make, maar weet nie van Rudolph, dalk kan Stefan wat daar werk ons bietjie uithelp?
.22 , 223 Vektor H5, 270 Savage Mod III FXP3, 12 Boor Mossberg, 9mm Vektor SP1 Sport
-
.::Alwyn-U::.
- Hero Member

- Posts: 947
- Joined: Sun Apr 17, 2011 1:43 pm
Re: Camo dip of wat is dit?
Swift
Ek het hulle sopas gebel en uitgevind. Hulle stuur die geweer weg vir jou en dit kos ongeveer R400 - R700. Die dametjie kon nie persies die bedrag vir my se nie.
Ek gaan dit verseker met my volgende geweer doen!