Nagsig "verkyker"/spotter
-
Disiderata
- Newbie

- Posts: 28
- Joined: Tue Sep 03, 2013 1:12 pm
Nagsig "verkyker"/spotter
Ëk benodig raad vir 'n "handheld"optic wat ek in die nag kan gebuik om jakkalse te soek, ek het nagsig op my geweer maar ek kan dnie heeltyd deur die scope kyk nie. Sien daar is heelwat thermal opsies beskikbaar teen 'n plaas se prys, is daar nie goeie IR handhelds beskikbaar wat goed werk nie?
- Geno
- Administrator

- Posts: 13644
- Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm
Re: Nagsig "verkyker"/spotter
In my opinie gaan jy ver soek om die HikMicro Habrok 4K te klop.
Dag beeld, nagsig/iR en thermal als in een.
Kontak my gerus as jy belangstel, hy behoort onder R30k te kos.
0825354100
Geno
Dag beeld, nagsig/iR en thermal als in een.
Kontak my gerus as jy belangstel, hy behoort onder R30k te kos.
0825354100
Geno
Goed, beter, 6millimeter!
-
projagter
- Sr. Member

- Posts: 374
- Joined: Sun Feb 03, 2013 9:27 am
Re: Nagsig "verkyker"/spotter
Geno Naand. Verkoop jy nou ook die Hikmicro produkte. mooi aand.
- Geno
- Administrator

- Posts: 13644
- Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm
Re: Nagsig "verkyker"/spotter
Ja Oom.projagter wrote:Geno Naand. Verkoop jy nou ook die Hikmicro produkte. mooi aand.
Daar is 'n groot verskeidenheid fabrikate en modelle wat ek bemark om by elke aanwending en begroting te pas.
Goed, beter, 6millimeter!
-
projagter
- Sr. Member

- Posts: 374
- Joined: Sun Feb 03, 2013 9:27 am
Re: Nagsig "verkyker"/spotter
daar is nou soveel goed op die mark dat die keuse eintlik bang maak.
Gesels later op ander kanaal.
Gesels later op ander kanaal.
- tripodmvr
- Administrator

- Posts: 21608
- Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Re: Nagsig "verkyker"/spotter
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
- Ratel
- Hero Member

- Posts: 1879
- Joined: Wed Mar 27, 2013 4:50 pm
Re: Nagsig "verkyker"/spotter
Ek het n week gelede n Pixfra mile 2 M413 gekoop. Futurama het hulle amper R4000 afgemerk. Ek is baie tevrede en baie beindruk. Werk lekker saam met my ATN scope wat ek by Geno gekoop het. Baie handig vir veiligheid om die huis met die dat geen straat ligte werk nie.
Maak 'n verskil
- Fanta300
- Hero Member

- Posts: 3626
- Joined: Wed Jan 23, 2013 9:38 pm
Re: Nagsig "verkyker"/spotter
Lynx 300WM, Musgrave .308 Plank , BSA .303, Stevens .22, Howa .308, Musgrave .308, S&W.38 Sp, Beretta .22 Pistool, Shadow12Br Semi., BRNO 375 H&H. CZ 75 Compact, BRNO (Mod 2) .22, BRNO ZKK 270Win, CZ 243W.
- Fanta300
- Hero Member

- Posts: 3626
- Joined: Wed Jan 23, 2013 9:38 pm
Re: Nagsig "verkyker"/spotter
Onderhandelbaar!!
Lynx 300WM, Musgrave .308 Plank , BSA .303, Stevens .22, Howa .308, Musgrave .308, S&W.38 Sp, Beretta .22 Pistool, Shadow12Br Semi., BRNO 375 H&H. CZ 75 Compact, BRNO (Mod 2) .22, BRNO ZKK 270Win, CZ 243W.