Middag Almal
Nuwe lid hier .. lees a n rukkie saam maar is maar nog nuut in die game.
Ek sal vir eers net bietjie goed kom koop en verkoop en nog bietjie saamlees want die manne wat tans kennis déel weet verseker baie meer as ek.
Wat ek wel kan doen is aan die lewe bly met my koop em verkoop wat ek aanlaan doen vir n lewe en die prinsiep in op die einde van die dag baie dieselfde..
Druk die knoppie en of jy gaan vleis kry of jy kry n gat in jou sak
Groete
Pieter
Nuwe lid
- tripodmvr
- Administrator

- Posts: 21608
- Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Re: Nuwe lid
Welkom, as jy wil verkoop vanaf dag een, sal jy 'n betaalooreenkoms met Jaracal moet aangaan.
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
