Leica diens agent

Post Reply
User avatar
Blitzzz
Hero Member
Hero Member
Posts: 572
Joined: Thu Feb 02, 2017 2:46 pm

Leica diens agent

Post by Blitzzz »

Goeiedag julle

Ek wil my Leica Geovid RF stuur vir n diens en om na te gaan.

Is ek reg as ek sê die diens agent in SA is tudortech? En het van julle al met hulle te doen gekry? Ek wil nie graag my Leica stuur as ek met hulle moet stoei nie.


Sent from my iPhone using Tapatalk Pro
Tikka 6.5 Creedmoor
Brno 7 x 57 Mauser
Howa 243 AI
User avatar
Geno
Administrator
Administrator
Posts: 13644
Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm

Re: Leica diens agent

Post by Geno »

Tudortech se diens is goed. Ek het nog geen probleme ervaar met hulle in al die jare wat ek met hulle besigheid doen op groothandel skaal nie.
Goed, beter, 6millimeter!
User avatar
ruaanb
Hero Member
Hero Member
Posts: 5557
Joined: Thu Aug 14, 2014 10:29 am

Re: Leica diens agent

Post by ruaanb »

Ek het al een keer met hulle te doen gehad en die proses was pynloos.
gho
Full Member
Full Member
Posts: 131
Joined: Sun Jul 28, 2013 8:41 pm

Re: Leica diens agent

Post by gho »

My Leica verkyker se uitskuif oogstuk was gekraak en is sonder moeite vervang.
gho,
User avatar
Blitzzz
Hero Member
Hero Member
Posts: 572
Joined: Thu Feb 02, 2017 2:46 pm

Re: Leica diens agent

Post by Blitzzz »

Dankie julle. Bly om te hoor ons kry steeds goeie diens by die verskaffers.


Sent from my iPhone using Tapatalk Pro
Tikka 6.5 Creedmoor
Brno 7 x 57 Mauser
Howa 243 AI
User avatar
Blitzzz
Hero Member
Hero Member
Posts: 572
Joined: Thu Feb 02, 2017 2:46 pm

Re: Leica diens agent

Post by Blitzzz »

Naand julle.

Ek is heel verbaas met die diens wat ek gekry het. My Leica is so goed soos nuut en as n bonus het dit my nie veel gekos nie.

Ek kan Tudortech en Leica aanbeveel sonder om te huiwer.


Sent from my iPhone using Tapatalk Pro
Tikka 6.5 Creedmoor
Brno 7 x 57 Mauser
Howa 243 AI
Martiens Bekker
Full Member
Full Member
Posts: 206
Joined: Wed Aug 10, 2022 4:37 pm

Re: Leica diens agent

Post by Martiens Bekker »

Het een van julle dalk kontak besonderhede of wag ek maar net om terug te hoor na die die webverf se kontak funksie gebruik het? Ek het 'n 2400 rangefinder wat nou al Portugal toe was vir herstel maar steeds foutief is.
User avatar
Louisdewet
Full Member
Full Member
Posts: 181
Joined: Wed Apr 29, 2020 7:19 pm

Re: Leica diens agent

Post by Louisdewet »

Ek stuur vir jou ‘n boodskap.

Hulle het my onlangs ook baie vinnig gehelp.


Sent from my iPhone using Tapatalk
cloots49
Full Member
Full Member
Posts: 226
Joined: Thu Mar 07, 2019 3:00 pm

Re: Leica diens agent

Post by cloots49 »

Hi Louis

Kan jy die kontak besonderhede van die leica agent met my ook deel asseblief ?

Groete
Cobus
User avatar
Geno
Administrator
Administrator
Posts: 13644
Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm

Re: Leica diens agent

Post by Geno »

Indien julle by die agente, Tudortech sukkel en hul vereis dat jy deur 'n handelaar werk, kan julle gerus met my gesels dan kyk ek waar ek kan help.
Goed, beter, 6millimeter!
Martiens Bekker
Full Member
Full Member
Posts: 206
Joined: Wed Aug 10, 2022 4:37 pm

Re: Leica diens agent

Post by Martiens Bekker »

Geno wrote: Sat Apr 26, 2025 9:21 pm Indien julle by die agente, Tudortech sukkel en hul vereis dat jy deur 'n handelaar werk, kan julle gerus met my gesels dan kyk ek waar ek kan help.
Baie dankie Geno. Ek gaan jou pla die week. Sal praat op Whatsapp. Het hulle ge-epos maar met nog geen antwoord.
Post Reply