Dit is hoe ek ook maar ladings ontwikkel en ander daarmee bystaan. QL is 'n groot hulp en versag die impak van lot variasies.Andrew Leigh wrote: Mon Jun 09, 2014 11:31 am Hi Arnold,
Ek het the datablad dankie.
So in die selfde calibre, met die selfde lading het jy die verskil gekry tussen lot 67 en 76? Dit wil se 'n 2% swaai.
Ek dink my stelling was meer 'n veralgemeening dat van dop na dop kan die kruit veskillend optree.
Terloops ek gebruik nie die Somchem verskil tussen lot nommers maar ek laai laag, chrony hom, en dan werk ek hom uit volgens QuickLOAD.
Cheers
Somchem Dryfmiddels - variasie van lot tot lot.
- tripodmvr
- Administrator

- Posts: 21608
- Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Re: Somchem Dryfmiddels - variasie van lot tot lot.
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
