Hallo aan al die mense

Nuwe lede, stel jouself gerus voor/
New member, please introduce yourself
Post Reply
User avatar
Nuweseun
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 334
Joined: Mon Sep 12, 2011 1:07 pm

Hallo aan al die mense

Post by Nuweseun »

Dagse dagse aan almal hier op die forum.
Ek het een of twee van die artikels gelees en geweet hier wil ek wees!!!
Dis lekker om nog mense te ontmoet wat 'n passie deel vir die selle dinge.

Groete
Lood in die lug, sit vleis op die tafel.
300Winmag

Re: Hallo aan al die mense

Post by 300Winmag »

Dagse en welkom hier, lekker kuier.
User avatar
BLOK
Hero Member
Hero Member
Posts: 5982
Joined: Fri Oct 02, 2009 1:26 pm

Re: Hallo aan al die mense

Post by BLOK »

Welkom en geniet hom
"n Jakkals verloor nie slaap nie, oor die opienie van n skaap nie"

204Ruger - Ticking off the Big 5, one at a time
"SPEED KILLS"
.::Alwyn-U::.
Hero Member
Hero Member
Posts: 947
Joined: Sun Apr 17, 2011 1:43 pm

Re: Hallo aan al die mense

Post by .::Alwyn-U::. »

Geniet dit hier, dis n great plek om lid te wees!

Groete
Alwyn
herley

Re: Hallo aan al die mense

Post by herley »

Welkom Nuweseun, hoop jy geniet dit hier ;D
Kokkie
Newbie
Newbie
Posts: 31
Joined: Mon Jun 20, 2011 4:00 pm

Re: Hallo aan al die mense

Post by Kokkie »

Welkom en geniet dit!
Push to test....Release to detonate
User avatar
DawieKotze
Hero Member
Hero Member
Posts: 2075
Joined: Tue Nov 30, 2010 9:25 pm

Re: Hallo aan al die mense

Post by DawieKotze »

Welkom Nuweseun!!
Dawie Kotze
WAIDMANSHEIL!!!!!!!
User avatar
Nuweseun
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 334
Joined: Mon Sep 12, 2011 1:07 pm

Re: Hallo aan al die mense

Post by Nuweseun »

Dankie almal, voel sommer al klaar welkom!!

Is julle net so hartseer oor die jagseisoen alweer so vinnig verby is?
Nou maar besig bly deur maar die swaarde te slyp en n paar draaie op die skietbaan te maak,
om seker te maak als is reg vir die volgende een!!
Lood in die lug, sit vleis op die tafel.
User avatar
theedge
Hero Member
Hero Member
Posts: 5012
Joined: Thu Feb 25, 2010 1:06 am

Re: Hallo aan al die mense

Post by theedge »

Welkom Welkom bly om kennis te maak
When People Walk Away From You, Let Them Go.
Your Destiny Is Never Tied To Anyone Who Leaves You. It Doesn't Mean They Are Bad People.
It Just Means That Their Part In Your Story Is Over.. !
Image
Corumana

Re: Hallo aan al die mense

Post by Corumana »

Geniet en deel met ons ook
Post Reply