More. Wil net hoor of hier iemand is wat al met die Hornady ELDM koeels gejag het en wat is julle gevolgtrekking.
Groete SmitH
308 Hornady 155gr ELDM for hunting
-
SmitH
- Sr. Member

- Posts: 453
- Joined: Tue Feb 16, 2010 11:36 am
- DeonvTonder
- Full Member

- Posts: 142
- Joined: Sun May 31, 2015 11:12 am
Re: 308 Hornady 155gr ELDM for hunting
Jy kan hulle maar gebruik. Ek jag al vir baie lank met hulle en alle bokke het nog bakkie gery. Ek weet daar is mense wat sê dat jy lekker vleis skade kan optel veral as jy been vang maar ek het dit nog nie oorgekom nie.
In my opinie werk hulle goed en doen wat hulle moet. (Let net daarop dat ek per geleentheid op die blad mik. Ek skiet hoofsaaklik net vir die kop aangesien ek vleis verskaf aan slaghuis.)
In my opinie werk hulle goed en doen wat hulle moet. (Let net daarop dat ek per geleentheid op die blad mik. Ek skiet hoofsaaklik net vir die kop aangesien ek vleis verskaf aan slaghuis.)
Glock 19 Gen 3
Howa 308
Howa 6mm Creedmoor
Voere 22LR
Baikal 12GA SS
Lee Enfield 303
Rossi .38 SPL
Howa 308
Howa 6mm Creedmoor
Voere 22LR
Baikal 12GA SS
Lee Enfield 303
Rossi .38 SPL
- Capt. Yoda
- Hero Member

- Posts: 13527
- Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm
Re: 308 Hornady 155gr ELDM for hunting
ELD Ms oor die algemeen jag baie lekker vermy maar net die heel groot bene op groot bokke.
Exit van n 108gr op n groot SWB bul stuif agter die blad geskiet wat sterk quotering gestaan het, ingangs wond was klein gatjie maar die longe was gone
Exit van n 108gr op n groot SWB bul stuif agter die blad geskiet wat sterk quotering gestaan het, ingangs wond was klein gatjie maar die longe was gone
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.