Dagse Julle
Ek het die poeier file nodig vir VV N555.
Ek het die een gekry wat 2021 hier op Jaracal gelaai was maar iets is nie lekker met daai file nie.
Het iemand dalk n updated een vir my.
N555
- Rudi Fischer
- Hero Member

- Posts: 1881
- Joined: Mon Dec 09, 2013 4:54 pm
N555
Loop baie saggies en dra n groot geweer !!!
- Rudi Fischer
- Hero Member

- Posts: 1881
- Joined: Mon Dec 09, 2013 4:54 pm
