Bloedspoor flitse

Post Reply
User avatar
James Wilson
Hero Member
Hero Member
Posts: 4596
Joined: Wed Oct 20, 2010 10:38 am

Bloedspoor flitse

Post by James Wilson »

ek het onlangs n Gerber bloedspoor flits gekoop in n boog winkel. ek het nie eers geweet n mens kry so iets nie. tot en met die hede het ek nog nie n geleentheid gekry om die flis te toets nie.
ek weet Gerber is n goeie maak so ek glo nie hulle sal deel wees van n foeffie nie. dit wil voorkom of dit n bekende ding is onder die boog manne. jy is veronderstel om bloed te kan uitlig met die flits. hy het 3 verskillende kleure wat hy op een slag skyn, waaronder so n diep blouerig, n wit en rooi lig.

is daar van die forum se manne wat ondervinding van die flitse het?
Ek jag miskien te veel, maar dit is nogsteeds nie genoeg nie!
User avatar
Gerhard
Hero Member
Hero Member
Posts: 7128
Joined: Sun Apr 12, 2009 6:08 pm

Re: Bloedspoor flitse

Post by Gerhard »

Ek het een van Primos se flitse.

Om eerlik te wees werk n helder LED kop lamp soos LED Lensor vir my baie beter...

Laat weet hoe werk die fllts vir jou.
FFF Safaris
Battlefields of the Escarpment
User avatar
James Wilson
Hero Member
Hero Member
Posts: 4596
Joined: Wed Oct 20, 2010 10:38 am

Re: Bloedspoor flitse

Post by James Wilson »

het die kop lampie dan n rooi lig?
Ek jag miskien te veel, maar dit is nogsteeds nie genoeg nie!
User avatar
Gerhard
Hero Member
Hero Member
Posts: 7128
Joined: Sun Apr 12, 2009 6:08 pm

Re: Bloedspoor flitse

Post by Gerhard »

Nee,

Hy gooi net n wit lig.

Jy sal hom sien op my jakkals fotos waar ek by is.

Het gekry dat held wit lig soos LED vir my rooi beter laat uit staan.

Maar dit kan dalk net ek wees en iets anders werk dalk beter vir jou...
FFF Safaris
Battlefields of the Escarpment
User avatar
theedge
Hero Member
Hero Member
Posts: 5012
Joined: Thu Feb 25, 2010 1:06 am

Re: Bloedspoor flitse

Post by theedge »

Gerhard wrote: Nee,

Hy gooi net n wit lig.

Jy sal hom sien op my jakkals fotos waar ek by is.

Het gekry dat held wit lig soos LED vir my rooi beter laat uit staan.

Maar dit kan dalk net ek wees en iets anders werk dalk beter vir jou...
Geniet die led lig meer gebruik led lenser h7
When People Walk Away From You, Let Them Go.
Your Destiny Is Never Tied To Anyone Who Leaves You. It Doesn't Mean They Are Bad People.
It Just Means That Their Part In Your Story Is Over.. !
Image
User avatar
Gerhard
Hero Member
Hero Member
Posts: 7128
Joined: Sun Apr 12, 2009 6:08 pm

Re: Bloedspoor flitse

Post by Gerhard »

Hier is die een wat ek gebruik....

Elke sent werd

http://www.ledlenser.co.za/products/H14.html
FFF Safaris
Battlefields of the Escarpment
Post Reply