Loop wat uit geskiet is

Post Reply
User avatar
Machann
Hero Member
Hero Member
Posts: 521
Joined: Tue Sep 06, 2011 1:46 pm

Loop wat uit geskiet is

Post by Machann »

Hi manne

Dalk is daar 'n paar manne onder julle wat so bietjie kan help. Baie van ons hoor iemand wat se hy dink sy loop is nou uit geskiet. Iemand het eendag gese dat jy net jou kamer dieper moet sny dan kan jy weer aangaan met die loop. Kan iemand dalk bietjie meer uitbrei op dit?

Is dit so data n "gain twist" loop langer hou?

Die rede hoekom ek vra is omdat ek 'n 6.5 284 wil bou maar teen 1000-1500 per loop kan dit duur raak om hom te skiet.

Groete
375 H&H CZ 550 Mag
308 Win ZKK 601
.22 Rem Sportmaster
.12BR Miroku O/U
User avatar
Machann
Hero Member
Hero Member
Posts: 521
Joined: Tue Sep 06, 2011 1:46 pm

Re: Loop wat uit geskiet is

Post by Machann »

Thanks Ludwig...
375 H&H CZ 550 Mag
308 Win ZKK 601
.22 Rem Sportmaster
.12BR Miroku O/U
User avatar
Frikkie Coetzee
Hero Member
Hero Member
Posts: 2151
Joined: Thu May 26, 2011 10:30 pm

Re: Loop wat uit geskiet is

Post by Frikkie Coetzee »

Ludwig

Interressant ek het nie geweet die 5C lopen is veronderstel om langer te hou nie en gee beter spoed nie.

Dink jy die selfde sal geld vir Bartlein se 5R lope?

Frikkie
Cradock
Post Reply