Sterkte Eduard, luister nou wat jou dokter vir jou sê. Daar lê nog ‘n lang lewe vir jou voor.
Beste.

Soortgelyk tot Cappie se pandemonium....Lategan1 wrote:Nou wonder ek of julle manne met average gewere skiet dat die wildegoed julle so beetkry?![]()

Ratel jy is 'n jagter so na aan my hart. Kontak my as jy weer eendag so 'n tipe jagplek soek.Ratel wrote:Ek mis die dae erg waar die boer my gaan aflaai het voor eerste lig en waar ek op my eie die heel dag was en naby wildpadjies met die wind in die regte rigting teen 'n boom kon gaan sit en elke oomblik van die jag ervaar

Ek sal beslis so maak Eduard. Ja dit vat lank vir 'n jagter om so 'n vertrouens verhouding op te bou. Albei boere waar ek die voorreg gehad het het hulle plase of groot deel van die plaas verkoop.Eduard Venter wrote: Tue Sep 10, 2024 3:49 pmRatel jy is 'n jagter so na aan my hart. Kontak my as jy weer eendag so 'n tipe jagplek soek.Ratel wrote:Ek mis die dae erg waar die boer my gaan aflaai het voor eerste lig en waar ek op my eie die heel dag was en naby wildpadjies met die wind in die regte rigting teen 'n boom kon gaan sit en elke oomblik van die jag ervaar
Groete
Nul723345015
Sent from my SM-G973F using Tapatalk

Daai was n 25-06 sako so die kaliber was seker avgLategan1 wrote: Tue Sep 10, 2024 2:19 pm Nou wonder ek of julle manne met average gewere skiet dat die wildegoed julle so beetkry?![]()
Sterkte Eduard, luister nou wat jou dokter vir jou sê. Daar lê nog ‘n lang lewe vir jou voor.
Beste.

jdpretorius wrote: Tue Sep 10, 2024 3:42 pmSoortgelyk tot Cappie se pandemonium....Lategan1 wrote:Nou wonder ek of julle manne met average gewere skiet dat die wildegoed julle so beetkry?![]()
So 3 jaar terug wou n boer hê ons moet die laaste van n baie wilde trop BWB uit skiet. Ons het die troppie vir dae probeer kry met die bakkie. Ons het toe besluit om die spore te begin soek wat nie uit n blok beweeg nie. Ek en die gids is toe in baie ruig bos agter hulle spore aan.
Die gids kry hulle toe so wragtig opgespoor....en met die oog kon ek sien daar is n kleur versteuring in die bos maar het gestoei om hulle in die scope op te tel, selfs op die laagste vergroting. Ons bekruip nog bietjie en die gids sien hulle toe in n smal gang in die bos staan, maar dit lyk of hulle ons klaar gewaar
Ek moes op my hurke links om n bos loer om net n kop en nek raak te sien. Daar was nie tyd om n beter posisie te bewerk nie en die koei kry toe n skoot so half oor die skiet stokke met 225gr AB uit die 338wm. Ek't eintlik bedoel om haar in die kop te skiet, maar met die ongemak en gebewe is die skoot regs verby haar kop, en tref die koei genadiglik in die nek werwels.
Sy slaan neer soos n sak patattas en dog als is verby, want die 338wm het als al gedrop waar hulle staan.
Neeee...daar begin daai koei bulk en spartel voor ek mooi tot verhaal kan kom. Die gids was darrem wakker en hardloop om keel af te sny.....maar sy will net nie vrek nie.
Na n klomp gesukkel om haar dood te kry het ek die nekwerwels heeltemal af/deur gesny teen die skedel. Dit het (vir my) gevoel soos n paar minute voor daar nie meer lewe was nie.
Die eskepade het n ruk lank by my gespook ....en gedink dit het gebeur oor die BWB vol adrenalien was en my skoot minder goed. Arm-man se buffel het daai dag sy kleure gewys.
So ek sê dankie vir Cappie se skrywe.
Sent from my SM-A536E using Tapatalk

He he he, LMGA....daai ou sou dalk straf dop gekry het, en medesyne die volgende oggend om die senewees te kalmeer.Capt. Yoda wrote:jdpretorius wrote: Tue Sep 10, 2024 3:42 pmSoortgelyk tot Cappie se pandemonium....Lategan1 wrote:Nou wonder ek of julle manne met average gewere skiet dat die wildegoed julle so beetkry?![]()
So 3 jaar terug wou n boer hê ons moet die laaste van n baie wilde trop BWB uit skiet. Ons het die troppie vir dae probeer kry met die bakkie. Ons het toe besluit om die spore te begin soek wat nie uit n blok beweeg nie. Ek en die gids is toe in baie ruig bos agter hulle spore aan.
Die gids kry hulle toe so wragtig opgespoor....en met die oog kon ek sien daar is n kleur versteuring in die bos maar het gestoei om hulle in die scope op te tel, selfs op die laagste vergroting. Ons bekruip nog bietjie en die gids sien hulle toe in n smal gang in die bos staan, maar dit lyk of hulle ons klaar gewaar
Ek moes op my hurke links om n bos loer om net n kop en nek raak te sien. Daar was nie tyd om n beter posisie te bewerk nie en die koei kry toe n skoot so half oor die skiet stokke met 225gr AB uit die 338wm. Ek't eintlik bedoel om haar in die kop te skiet, maar met die ongemak en gebewe is die skoot regs verby haar kop, en tref die koei genadiglik in die nek werwels.
Sy slaan neer soos n sak patattas en dog als is verby, want die 338wm het als al gedrop waar hulle staan.
Neeee...daar begin daai koei bulk en spartel voor ek mooi tot verhaal kan kom. Die gids was darrem wakker en hardloop om keel af te sny.....maar sy will net nie vrek nie.
Na n klomp gesukkel om haar dood te kry het ek die nekwerwels heeltemal af/deur gesny teen die skedel. Dit het (vir my) gevoel soos n paar minute voor daar nie meer lewe was nie.
Die eskepade het n ruk lank by my gespook ....en gedink dit het gebeur oor die BWB vol adrenalien was en my skoot minder goed. Arm-man se buffel het daai dag sy kleure gewys.
So ek sê dankie vir Cappie se skrywe.
Sent from my SM-A536E using Tapatalk
Ons jag so jis seker al 8 jaar terug in Zeerust, klomp ou manne van die forum. Ek, Vlakvarksoldaat, die 2 manne van Legionnaire, Gerhardu, Stompe en so 2 vars manne. Moeilike jag en die dae gaan verby en die manne skiet so hier en daar iets.
Die een nuwe ou het nog net hase geskiet tevore en hy en die tracker vat pad die dag, hy skiet die middag n BWB wat soos 39kg uit slag en toe die manne hom moeilikheid begin gee die aand se hy nee die kalf het hom gestorem hyt geskiet in self devence. Volgende dag skiet hy n vark by n krip en die boer roep almal oor die radio om te kom help laai. Ons kom da aan toe het hy n soggie geskiet wat 4.9kg uit slag, die ding kon amper nie eers water uit die krip drink nie. Dink dis tot vandag nog die duurste per kg dier wat op daai plaas geskiet is

Julle 2 het mooi stories vandag vertel, Cappie sy skrywerspen uitgehaal:)jdpretorius wrote: Tue Sep 10, 2024 7:43 pmHe he he, LMGA....daai ou sou dalk straf dop gekry het, en medesyne die volgende oggend om die senewees te kalmeer.Capt. Yoda wrote:jdpretorius wrote: Tue Sep 10, 2024 3:42 pm
Soortgelyk tot Cappie se pandemonium....