Nuwe aansluiting

Nuwe lede, stel jouself gerus voor/
New member, please introduce yourself
Post Reply
VictorBurger
Newbie
Newbie
Posts: 5
Joined: Tue Jun 18, 2024 11:10 am

Nuwe aansluiting

Post by VictorBurger »

More almal. Ek is Victor Burger, n nuwe lid. Roof kyk al so 3 maande maar ek wil myself net mooi voorstel vandag.

Ek hou baie van jag en sal graag wil begin met langafstand sport skiet.

Ek jag met n 30-06 in die bosveld en met n 6.5PRC in die vlakstes.

Sien uit om baie te leer by almal op die forum.
User avatar
Jonathan 6.5
Newbie
Newbie
Posts: 17
Joined: Sun Dec 31, 2017 4:02 pm

Re: Nuwe aansluiting

Post by Jonathan 6.5 »

Welkom by die vuur!

Watse punte skiet jy in daai 6.5 PRC?
VictorBurger
Newbie
Newbie
Posts: 5
Joined: Tue Jun 18, 2024 11:10 am

Re: Nuwe aansluiting

Post by VictorBurger »

Dankie Jonathan.

Ek het 156gr Berger EOL punte gelaai maar die punte is bietjie duur vir my so ek gaan nou load development begin vir 143gr Hornedy ELDX punte.
Post Reply