Middag manne,
Ek is opsoek na 'n Hornady #25 shell holder. Die is vir 'n 450/400 3". Die RCBS #31 is tweede op my lys en dan Lee #8 (die twee pas maar stywerig). Nuut het niemand wat ek sover probeer het vooraad nie. Het iemand dalk so iets wat rondle?
Groete,
Hein
Hornady #25 shell holder
- HeinSavage
- Full Member

- Posts: 118
- Joined: Thu Jul 10, 2014 4:13 pm
Hornady #25 shell holder
.22-250 Rem - Savage Mod 12 LPV
7mm-08 Rem Custom
.375 H&H Mag - Win mod 70 pre-'64
450 400 3" Dubbel
7mm-08 Rem Custom
.375 H&H Mag - Win mod 70 pre-'64
450 400 3" Dubbel
