Ek is opsoek na n 22-250 VLD seating stem vir Redding deluxe seating die.
As iemand dalk weet waar ek kan kry ek dit waardeer.
Redding VLD Seating Stem Gesoek vir 22-250
- Hano243
- Sr. Member

- Posts: 292
- Joined: Wed Jan 21, 2015 3:56 pm
-
Martiens Bekker
- Full Member

- Posts: 200
- Joined: Wed Aug 10, 2022 4:37 pm
Re: Redding VLD Seating Stem Gesoek vir 22-250
Probeer Multech
- Lategan1
- Hero Member

- Posts: 2946
- Joined: Mon Dec 05, 2016 9:12 am
Re: Redding VLD Seating Stem Gesoek vir 22-250
Bo op jou standaard Redding “seating stem” se kop is ‘n nommer, die “plug number”. Iets soos, #18,19,24 ens.Hano243 wrote: Wed Aug 28, 2024 12:36 pm Ek is opsoek na n 22-250 VLD seating stem vir Redding deluxe seating die.
As iemand dalk weet waar ek kan kry ek dit waardeer.
Dit is dieselfde nommer wat jy gebruik vir die VLD weergawe, met ‘n mini micrometer by. Dit kan help met die soek funksie.
Probeer ook VGK.
Beste.
Jaggewere, haelgewere, rewolwers, jakkelskyk 
- Hano243
- Sr. Member

- Posts: 292
- Joined: Wed Jan 21, 2015 3:56 pm
Re: Redding VLD Seating Stem Gesoek vir 22-250
Dankie vir die hulp sover, die redding mini micrometer lyk my is die ding wat ek moet kry maar niemand het voorraad nie.
Multech kan net help met n stem vir hulle eie competition die.
Weet iemand dalk of hierdie die n vld seating stem in het?
https://www.forsterproducts.com/product ... +-+250+Rem
Ek sien hier is hy by Futurama op vir nie n slegte prys nie
https://www.futurama.co.za/forster-benc ... 22-250-rem

Hano
- Lategan1
- Hero Member

- Posts: 2946
- Joined: Mon Dec 05, 2016 9:12 am
Re: Redding VLD Seating Stem Gesoek vir 22-250
Het jy “seating stem lapping” al oorweeg? Die lang smal punt moet net nie bokant vassteek nie.Hano243 wrote: Wed Aug 28, 2024 12:36 pm Ek is opsoek na n 22-250 VLD seating stem vir Redding deluxe seating die.
As iemand dalk weet waar ek kan kry ek dit waardeer.
https://bulletin.accurateshooter.com/20 ... ing-stems/
Beste.
Jaggewere, haelgewere, rewolwers, jakkelskyk 
- Hano243
- Sr. Member

- Posts: 292
- Joined: Wed Jan 21, 2015 3:56 pm
Re: Redding VLD Seating Stem Gesoek vir 22-250
More LateganLategan1 wrote: Sun Sep 01, 2024 8:49 pmHet jy “seating stem lapping” al oorweeg? Die lang smal punt moet net nie bokant vassteek nie.Hano243 wrote: Wed Aug 28, 2024 12:36 pm Ek is opsoek na n 22-250 VLD seating stem vir Redding deluxe seating die.
As iemand dalk weet waar ek kan kry ek dit waardeer.
https://bulletin.accurateshooter.com/20 ... ing-stems/
Beste.
Dankie, ek het darem reg gekom met die een by Savuti.
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
Hano