Sako TRG hout kolf

Vra jou vraag hier en ons verwys dit na kundiges of hoor wat ander ons meedeel.
Post Reply
Eight
Hero Member
Hero Member
Posts: 829
Joined: Sat Jun 25, 2016 2:44 pm

Sako TRG hout kolf

Post by Eight »

Dag almal,

Ek het n Sako TRG 22 met die oorspronklike swart kolf. Ek wil graag n presiese copy van die oorspronklike kolf laat maak maar in gelamineerde hout. Die aksie skroef van in n aluminium back bone en die kolf pas rondom en skroef vas in die aluminium deel.

Is daar iemand wat dit vir my sal kan maak?
Post Reply