Dillon case feeder motor

Enige iets waarna jy soek/Anything you want
Post Reply
Fano
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 250
Joined: Tue Nov 15, 2011 2:20 pm

Dillon case feeder motor

Post by Fano »

Hi Almal
Ek het dit reggekry om een van die ratte in my Dillon case feeder se motor te strip. Dit is van die dele wat nie onder die algemene waarborg val nie.
As iemand dalk so 'n motor het wat om een of ander rede opgepak het wat ek kan gebruik vir parte laat weet asb. 'n Spaar motor of 'n volledige case feeder sal seker ook kan werk as ek nie andersins regkom nie.

Dankie.
Fanie
Whatsapp: 07 dubbel6 474 dubbel 7 ses
Post Reply