Dagsê Manne,
Ek is ook opsoek na n .22 pistool en dan n 223Rem, indien enige iemand van een van die twee weet wat erens in n kluis lê en stop opgaar laat weet asb.
Groete vir sproete
.22 & 223Rem
-
Alta van Tonder
- Newbie

- Posts: 1
- Joined: Tue Oct 07, 2014 11:14 pm
Re: .22 & 223Rem
Goeie dag Malphil
Het jy al reggekom met n .22 pistool?
Kan moontlik help
Alta (Pretoria)
0824412789
Het jy al reggekom met n .22 pistool?
Kan moontlik help
Alta (Pretoria)
0824412789
- Fanta300
- Hero Member

- Posts: 3613
- Joined: Wed Jan 23, 2013 9:38 pm
Re: .22 & 223Rem
Naand. Weet van ‘n .223. Sal môre meer inligting en fotos kry.
Lynx 300WM, Musgrave .308 Plank , BSA .303, Stevens .22, Howa .308, Musgrave .308, S&W.38 Sp, Beretta .22 Pistool, Shadow12Br Semi., BRNO 375 H&H. CZ 75 Compact, BRNO (Mod 2) .22, BRNO ZKK 270Win, CZ 243W.
- Fanta300
- Hero Member

- Posts: 3613
- Joined: Wed Jan 23, 2013 9:38 pm
Re: .22 & 223Rem
Het ‘n mooi Zastava .223Rem vir jou. Stuur WA na 0828729agtagt5 dan stuur ek vir jou video. Kom met Hog knaldemper en 4-16x44 teleskoop. R15000