Nuwe Lid
-
cmbza
- Newbie

- Posts: 5
- Joined: Mon Aug 05, 2024 9:28 am
Nuwe Lid
Dagsê
Ek het die forum per ongeluk ontdek en ek is baie dankbaar vir iets wat nie op Facebook is nie.
Ek het grootgeword in die ooste van Transvaal met 'n windbuks en .22 byderhand, en sien uit daarna om 'n aktiewe lid hier te wees.
Lekker dag vir almal.

VictorG
- Jr. Member

- Posts: 52
- Joined: Fri May 04, 2018 10:38 am
Re: Nuwe Lid
Goeie middag.
Welkom op die Forum
Waar in OTvl het jy skoolgegaan . watter wapens het jy en waar gaan jy gewoonlik jag ?
Welkom op die Forum
Waar in OTvl het jy skoolgegaan . watter wapens het jy en waar gaan jy gewoonlik jag ?
BRNO 7X57 1983
Obendorf Mauser 8x57 JS 1932
Mossberg ( Springfield ) 30-06
Ivor Johnson 1930

In Piet Retief omgewing.
Tans geen vuurwapens en het die afgelope tydjie min kans gehad om te gaan jag maar wil dit nou weer aanpak met my laaitie.
Tans geen vuurwapens en het die afgelope tydjie min kans gehad om te gaan jag maar wil dit nou weer aanpak met my laaitie.
- Pvdw
- Hero Member

- Posts: 5124
- Joined: Sun Aug 16, 2009 7:24 pm
Re: Nuwe Lid
Welkom hier. Glo jy sal baie info kry as jy roere wil begin aanskaf.
-
Henry_Oubees
- Newbie

- Posts: 1
- Joined: Wed Aug 14, 2024 10:57 am
Re: Nuwe Lid
Goeie more mense, bly ek is deel van die Jaracal community.
Glo ek sal baie leer en baie koop by al die lede.
Lekker dag
Henry
Glo ek sal baie leer en baie koop by al die lede.
Lekker dag
Henry
- tripodmvr
- Administrator

- Posts: 21608
- Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Re: Nuwe Lid
Welkom. Hier is 'n klomp slim uile. Maak hulle wakker.
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
- Lategan1
- Hero Member

- Posts: 2943
- Joined: Mon Dec 05, 2016 9:12 am
Re: Nuwe Lid
Slim Uile … Cor Dirks se Uile vandag seker onbekend … lesers het lui geraak!
Welkom nuwe lede.
Beste.
Jaggewere, haelgewere, rewolwers, jakkelskyk 
-
JF123
- Sr. Member

- Posts: 449
- Joined: Fri May 17, 2019 5:52 pm
Re: Nuwe Lid
Ek onthou die Uile nog goed. Dis uit daardie boeke wat ek geleer het om katte kwaad aan te jaag.
- ruaanb
- Hero Member

- Posts: 5557
- Joined: Thu Aug 14, 2014 10:29 am
Re: Nuwe Lid
Jip daai boeke het my in die moeilikheid laat beland.
- Cobus Wessels
- Full Member

- Posts: 245
- Joined: Sat Nov 26, 2022 2:41 am
Re: Nuwe Lid
Cor Dirks was skoolhoof van Linden Hoërskool en meeste van die Uile boeke beskryf my alma mater in fyn detail. Ek het al die boeke gelees en partymaal gaan kyk of sy detail reg was. Hy het selfs die binnekant van die kadet geweerkluis perfek beskryf. 'n Trotse Afrikaner.
Sent from my SM-G991U1 using Tapatalk
Sent from my SM-G991U1 using Tapatalk
-
cmbza
- Newbie

- Posts: 5
- Joined: Mon Aug 05, 2024 9:28 am
Re: Nuwe Lid
Ek ken nie Cor Dirks se boeke nie, en ek het dit nou lekker interessant gevind om bietjie oor die Oom op te lees.
Ek sal moet kyk of ek van Cor Dirks se boeke in die hande kan kry, nie net om te lees nie, maar ook om geskiedenis te bewaar.
Ek sal moet kyk of ek van Cor Dirks se boeke in die hande kan kry, nie net om te lees nie, maar ook om geskiedenis te bewaar.