Naand manne
Het 'n 223 barreled action aangeskaf en soek nou na die volgende accessories as iemand kan help:
1) 20moa rail
2) 1/2x28 silencer (of thread adapter van die thread na 5/8x24)
3) kolf opsies
4) trigger shoe (tipe wat met grub screw op sneller vastrek)
5) tactical bolt knob
Dankie by voorbaat.
Groete!
Sent from my 22101316G using Tapatalk
Howa SA accessories
- Gian_dP
- Hero Member

- Posts: 1618
- Joined: Thu Mar 06, 2014 9:43 pm
Re: Howa SA accessories
Ek het n trigger shoe wat iewers rondlê. Sal kyk as ek by die huis kom.
Het ook laminate Eurovarmint kolf met verstelbare wangstuk. Kan vanaand meer fotos stuur.

Sent from my SM-S921B using Tapatalk
Het ook laminate Eurovarmint kolf met verstelbare wangstuk. Kan vanaand meer fotos stuur.

Sent from my SM-S921B using Tapatalk
_____________________
Gamo CFX .177
Howa/Krieger 6XC
Howa .243AI
Howa .300 WM
Musgrave .308
Gamo CFX .177
Howa/Krieger 6XC
Howa .243AI
Howa .300 WM
Musgrave .308
- Geno
- Administrator

- Posts: 13640
- Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm
Re: Howa SA accessories
Boltknobs hou ek in voorraad teen R540
Rails en silencers kan ek nuut verskaf vanaf verskeie vervaardigers.

Rails en silencers kan ek nuut verskaf vanaf verskeie vervaardigers.

Goed, beter, 6millimeter!
- snakker
- Hero Member

- Posts: 1382
- Joined: Sun Jul 12, 2015 7:28 am
Re: Howa SA accessories
Dankie, ek stuur pmGian_dP wrote:Ek het n trigger shoe wat iewers rondlê. Sal kyk as ek by die huis kom.
Het ook laminate Eurovarmint kolf met verstelbare wangstuk. Kan vanaand meer fotos stuur.
Sent from my SM-S921B using Tapatalk
Sent from my 22101316G using Tapatalk
- snakker
- Hero Member

- Posts: 1382
- Joined: Sun Jul 12, 2015 7:28 am
Re: Howa SA accessories
Dankie Geno, ek kyk net of ek nie tweedehandse opsies in hande kry nie, dan praat ek weer met jouGeno wrote:Boltknobs hou ek in voorraad teen R540
Rails en silencers kan ek nuut verskaf vanaf verskeie vervaardigers.
Sent from my 22101316G using Tapatalk
- snakker
- Hero Member

- Posts: 1382
- Joined: Sun Jul 12, 2015 7:28 am
Re: Howa SA accessories
Gou vraag manne - sal die Howa 223 dikloop in 'n Howa 243 dikloop kolf pas? Beide is mos kort aksies, dan nie? Help gou uit asb
Sent from my 22101316G using Tapatalk
Sent from my 22101316G using Tapatalk
- Geno
- Administrator

- Posts: 13640
- Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm
Howa SA accessories
Hy sal pas mits die 223 nie op 'n mini aksie is nie. 223 kom in kort aksie en mini aksie.
Goed, beter, 6millimeter!
- snakker
- Hero Member

- Posts: 1382
- Joined: Sun Jul 12, 2015 7:28 am
Re: Howa SA accessories
Dankie, is nie mini aksie nieGeno wrote:Hy sal pas mits die 223 nie op 'n mini aksie is nie. 223 kom in kort aksie en mini aksie.
Sent from my 22101316G using Tapatalk
- snakker
- Hero Member

- Posts: 1382
- Joined: Sun Jul 12, 2015 7:28 am
Re: Howa SA accessories
Right, dankie manne vir al die hulp so ver
Kort nog net:
1) 20moa rail
2) 1/2x28 silencer (of thread adapter van die thread na 5/8x24)
Laat weet maar as iemand so iets het wat rondlê
Dankie by voorbaat!
Sent from my 22101316G using Tapatalk
Kort nog net:
1) 20moa rail
2) 1/2x28 silencer (of thread adapter van die thread na 5/8x24)
Laat weet maar as iemand so iets het wat rondlê
Dankie by voorbaat!
Sent from my 22101316G using Tapatalk
- snakker
- Hero Member

- Posts: 1382
- Joined: Sun Jul 12, 2015 7:28 am
Re: Howa SA accessories
Bump
Sent from my 22101316G using Tapatalk
Sent from my 22101316G using Tapatalk