Dit is tyd dat die klein manne hul eie 6mm jaggeweer kry.Ek is opsoek na n Howa,Remington of Tikka aksie of geweer wat se loop moeg geskiet is.ek het reeds n loop en gaan heel moontlik n 6mmBr of 243Ai aanmekaar sit.
Laat weet asb as jul iets het.
Julian 084 592 6299
Kort of standaard aksie gesoek
-
junglejulian
- Hero Member

- Posts: 1226
- Joined: Mon Mar 28, 2011 10:35 pm