Hijacking, "Gatvol vir" en ander geskerts!
- jdpretorius
- Hero Member

- Posts: 2465
- Joined: Mon Aug 10, 2015 10:43 am
Re: Hijacking, "Gatvol vir" en ander geskerts!
Het self gedink my kouse kort nou n was voor ek hulle weer probeer rook....
Sent from my SM-A536E using Tapatalk
Sent from my SM-A536E using Tapatalk
338 WM, 30-06 Sprg, 270 Win, 9mm, 12br
Groete, Johan
Groete, Johan
-
Wouter Roets
- Administrator

- Posts: 7551
- Joined: Wed May 19, 2010 2:06 pm
Re: Hijacking, "Gatvol vir" en ander geskerts!
Boys
Ek kry nou S&O se specials. Kyk bietjie vir n slag so deur die aanbiedinge. Maggies kerels ek word seker nou oud maar die vet weet goed se pryse het waansinnig geraak. R 200 000 plus vir n standaard 22 duim jaggeweer. Dit is absoluut verregaande!

- Capt. Yoda
- Hero Member

- Posts: 13530
- Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm

Wouter Roets wrote: Thu Jul 18, 2024 9:59 am Boys
Ek kry nou S&O se specials. Kyk bietjie vir n slag so deur die aanbiedinge. Maggies kerels ek word seker nou oud maar die vet weet goed se pryse het waansinnig geraak. R 200 000 plus vir n standaard 22 duim jaggeweer. Dit is absoluut verregaande!
Jy kan darem n labradar daar koop vir R5999
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
-
Toxxyc
- Hero Member

- Posts: 1350
- Joined: Fri May 31, 2019 7:55 am
Re: Hijacking, "Gatvol vir" en ander geskerts!
'n Labradar se prys kom nou naby 'n Labrador se prys lyk dit my.
- Frederik
- Hero Member

- Posts: 5022
- Joined: Fri Feb 11, 2011 7:30 am
Re: Hijacking, "Gatvol vir" en ander geskerts!
Makilke opslossing hou verby hulle specials lees want daardie specials is waar ander kleiner winkels begin in prys en dalk nog goedkoper.Wouter Roets wrote: Thu Jul 18, 2024 9:59 am Boys
Ek kry nou S&O se specials. Kyk bietjie vir n slag so deur die aanbiedinge. Maggies kerels ek word seker nou oud maar die vet weet goed se pryse het waansinnig geraak. R 200 000 plus vir n standaard 22 duim jaggeweer. Dit is absoluut verregaande!
Hulle het hulle eie teiken mark en maak nie saak watter dag van die week jy daar inloop nie maar 4 uur die middag is die winkel besig.
Die enigste regte specials wat daar uitkom is meestal op kruit.
-
Wouter Roets
- Administrator

- Posts: 7551
- Joined: Wed May 19, 2010 2:06 pm
Re: Hijacking, "Gatvol vir" en ander geskerts!
Freek
Jy mis die punt wat ek probeer maak.
Jy mis die punt wat ek probeer maak.
-
ZKK
- Hero Member

- Posts: 624
- Joined: Mon Aug 20, 2012 5:42 pm
Re: Hijacking, "Gatvol vir" en ander geskerts!
Goeie middag almal. Ek het gedink ek sal hierdie sommer op die nonsens praat draad gooi.
Soms wil mens dalks kruik in n klompie doppe gooi, maar nog nie die koeels seat nie.
Kry mens n tipie proppie of iets wat met kan gebruik om die doppie toe te maak dat die kruit nie uitval nie?
Mens wil dalks eers n paar rondtes toets en dalks nog adjustments aan die kruitlading maak.
Hoor graag van julle
Soms wil mens dalks kruik in n klompie doppe gooi, maar nog nie die koeels seat nie.
Kry mens n tipie proppie of iets wat met kan gebruik om die doppie toe te maak dat die kruit nie uitval nie?
Mens wil dalks eers n paar rondtes toets en dalks nog adjustments aan die kruitlading maak.
Hoor graag van julle
- Capt. Yoda
- Hero Member

- Posts: 13530
- Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm
Re: Hijacking, "Gatvol vir" en ander geskerts!
Gaan seker af hang of jy gelukkig genoeg is om n dop te kry wat stuif genoef op jou spesifieke kaliber pas, hoekom kry jy nie klein houers om die kruit in te bere voor jy dit in n dop gooi nie.
So iets dalk
https://www.takealot.com/50-pieces-5ml- ... lsrc=aw.ds
https://www.makro.co.za/health-beauty/h ... gLKmPD_BwE
As jy die size weet wa na jy soek sal jy seker iets hier kan kry
https://www.temu.com/kuiper/dn9.html?su ... gLfA_D_BwE
So iets dalk
https://www.takealot.com/50-pieces-5ml- ... lsrc=aw.ds
https://www.makro.co.za/health-beauty/h ... gLKmPD_BwE
As jy die size weet wa na jy soek sal jy seker iets hier kan kry
https://www.temu.com/kuiper/dn9.html?su ... gLfA_D_BwE
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
- Witpietskiet
- Hero Member

- Posts: 762
- Joined: Wed Jul 14, 2010 1:14 pm
Re: Hijacking, "Gatvol vir" en ander geskerts!
Plastiek pille houers werk baie lekker, seel mooi en die kruit trek nie vog nie.
Jag bly baas.
Groete uit Windhoek
Groete uit Windhoek
- Fanta300
- Hero Member

- Posts: 3613
- Joined: Wed Jan 23, 2013 9:38 pm
Re: Hijacking, "Gatvol vir" en ander geskerts!
“Soms wil mens dalks kruik in n klompie doppe gooi, maar nog nie die koeels seat nie.”
Hoekom sou mens dit wil doen?
Hoekom sou mens dit wil doen?
Lynx 300WM, Musgrave .308 Plank , BSA .303, Stevens .22, Howa .308, Musgrave .308, S&W.38 Sp, Beretta .22 Pistool, Shadow12Br Semi., BRNO 375 H&H. CZ 75 Compact, BRNO (Mod 2) .22, BRNO ZKK 270Win, CZ 243W.
-
J le Roux
- Hero Member

- Posts: 1112
- Joined: Tue May 20, 2014 8:10 am
Re: Hijacking, "Gatvol vir" en ander geskerts!
Jy kan sekerlik die punt sommer net met jou vingers in die nekke sit, liggies druk net om hom te seel?
Vat genoeg skietgoed veld toe, daar's nie winkels nie.
JG Landmann .22LR, Howa 30-06, M98 DWM .375H&H deur Ossie Penzhorn, 7x57 Oberndorf AN Mauser, Musgrave Mod 80 30-06.
JG Landmann .22LR, Howa 30-06, M98 DWM .375H&H deur Ossie Penzhorn, 7x57 Oberndorf AN Mauser, Musgrave Mod 80 30-06.
-
Toxxyc
- Hero Member

- Posts: 1350
- Joined: Fri May 31, 2019 7:55 am
Re: Hijacking, "Gatvol vir" en ander geskerts!
Draai die koeel om en druk hom agterstevoor in die dop in, sommer lekker styf. Dan kan jy hom uittrek met die hand en seat soos jy wil.
-
Andre308
- Hero Member

- Posts: 902
- Joined: Sat Nov 07, 2015 6:54 am
Re: Hijacking, "Gatvol vir" en ander geskerts!
Ek dink al n dag lank aan die ding, maar ek kon nognie dink aan n rede hoekom ek kruit in n dop wil gooi en nie die koel klaar wil seat nie.
-
Toxxyc
- Hero Member

- Posts: 1350
- Joined: Fri May 31, 2019 7:55 am
Re: Hijacking, "Gatvol vir" en ander geskerts!
Ek stem, maar ek speel maar saam.Andre308 wrote: Wed Jul 24, 2024 1:35 pm Ek dink al n dag lank aan die ding, maar ek kon nognie dink aan n rede hoekom ek kruit in n dop wil gooi en nie die koel klaar wil seat nie.
Ek het al gesien manne laai op die skietbaan, vat die hele getoetie saam, skiet en pas dan die lading daar en dan aan, maar dan gooi hulle kruit daar, nie tuis nie.
-
ZKK
- Hero Member

- Posts: 624
- Joined: Mon Aug 20, 2012 5:42 pm
Re: Hijacking, "Gatvol vir" en ander geskerts!
Ek verstaan dit is n vreemde versoek.
Om by die huis te laai en op die baan te skiet, maar my die geleentheid gee om ladings te verander indien nodig
Miskien wil ek vir n vriend laai, maar ek wil hom eers die geleentheid gee om van die ladings te verifieer, voor ek die koeels seat.
Kom ek vra nog n vraag, kom ons se ek het nie n lisensie vir n spesifieke kaliber nie, As ek die doppe prime, kruit ingooi, maar nie die koeels seat nie...........sal dit gesien word as n "assembled round"???? Sal ek dit streng volgens wet mag vervoer?
Dis die enigste 3 voorbeelde waaraan ek nou dink hoekom dit handig kan wees

Ek hoor jou, maar hoe pas jy nou n lading aan wat jy wil verander? Gaan gooi jy nou net n 0.3gr by of hoe gemaak om n 0.3gr weg te neem bv. Meer gesukkel as om net te wag tot jy weet presies wat jy wil laai en dit dan alles reg te doen van die begin af.ZKK wrote: Wed Jul 24, 2024 2:06 pm Ek verstaan dit is n vreemde versoek.
Om by die huis te laai en op die baan te skiet, maar my die geleentheid gee om ladings te verander indien nodig
Miskien wil ek vir n vriend laai, maar ek wil hom eers die geleentheid gee om van die ladings te verifieer, voor ek die koeels seat.
Kom ek vra nog n vraag, kom ons se ek het nie n lisensie vir n spesifieke kaliber nie, As ek die doppe prime, kruit ingooi, maar nie die koeels seat nie...........sal dit gesien word as n "assembled round"???? Sal ek dit streng volgens wet mag vervoer?
Dis die enigste 3 voorbeelde waaraan ek nou dink hoekom dit handig kan wees
Jy mag slegs ongeprimede doppe he van n kaliber waarvoor jy nie n lisensie het nie. Sit n lewendige primer in en jy trap reeds aan die verkeerde kant van die wet.
-
ZKK
- Hero Member

- Posts: 624
- Joined: Mon Aug 20, 2012 5:42 pm
Re: Hijacking, "Gatvol vir" en ander geskerts!
Baie dankie Andre
- Capt. Yoda
- Hero Member

- Posts: 13530
- Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm
Re: Hijacking, "Gatvol vir" en ander geskerts!
Wat n lekker Saterdag van Rugby
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
- Eduard Venter
- Hero Member

- Posts: 1484
- Joined: Wed Nov 26, 2014 12:40 pm
Re: Hijacking, "Gatvol vir" en ander geskerts!
Ons jag vandag so kon nog niks kyk nie. Al die PHe is die dood voor die oë gesweer dat ons nie rugby tellings mag uitvind nie. Vanaand leer ons die rooinekke rugby kyk in die lodgeCapt. Yoda wrote:Wat n lekker Saterdag van Rugby

Sent from my SM-G973F using Tapatalk
- Ratel
- Hero Member

- Posts: 1876
- Joined: Wed Mar 27, 2013 4:50 pm
- Eduard Venter
- Hero Member

- Posts: 1484
- Joined: Wed Nov 26, 2014 12:40 pm
Re: Hijacking, "Gatvol vir" en ander geskerts!
Manne ek besef weer hoe bevoorreg ons is om so te kan jag en skiet in Suid Afrika, ten spyte van al die gesukkel wat daarmee gepaard gaan. Vanoggend het ek 4 Braziliane opgelaai vir 'n jag en eers by 'n geweerwinkel gestop. Hulle dink dis kersfees, nog nooit soveel verskeidenheid en dinge gesien nie. Manne koop teleskope, knaldempers, punte, doppe, dies ens om saam terug te vat want hulle kry niks daar nie.
Sent from my SM-G973F using Tapatalk
Sent from my SM-G973F using Tapatalk
- Capt. Yoda
- Hero Member

- Posts: 13530
- Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm
Re: Hijacking, "Gatvol vir" en ander geskerts!
Ja dit gaan taai in die ander lande. Ek lees op n ander forum van n man wat 308 winkel ammo koop en dan die koels trek en die dop met n moerse gesukkel 6BR maak met die primer nog in want hy kry nie primers te koop in Asia nie.
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
- Lategan1
- Hero Member

- Posts: 2946
- Joined: Mon Dec 05, 2016 9:12 am
Re: Hijacking, "Gatvol vir" en ander geskerts!
Het gesien. Nogals netjies geskryf ook.
Beste.
Jaggewere, haelgewere, rewolwers, jakkelskyk 
- Lategan1
- Hero Member

- Posts: 2946
- Joined: Mon Dec 05, 2016 9:12 am
Re: Hijacking,
Dankie, goeie positiewe nuus.Eduard Venter wrote: Sat Aug 24, 2024 12:27 pm Manne ek besef weer hoe bevoorreg ons is om so te kan jag en skiet in Suid Afrika, ten spyte van al die gesukkel wat daarmee gepaard gaan. Vanoggend het ek 4 Braziliane opgelaai vir 'n jag en eers by 'n geweerwinkel gestop. Hulle dink dis kersfees, nog nooit soveel verskeidenheid en dinge gesien nie. Manne koop teleskope, knaldempers, punte, doppe, dies ens om saam terug te vat want hulle kry niks daar nie.
Sent from my SM-G973F using Tapatalk
Beste.
Jaggewere, haelgewere, rewolwers, jakkelskyk 
- Capt. Yoda
- Hero Member

- Posts: 13530
- Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm
Re: Hijacking, "Gatvol vir" en ander geskerts!
Jy gekoop?