Ad blocker detected: Our website is made possible by displaying online advertisements to our visitors. Please consider supporting us by disabling your ad blocker on our website.
Hallo manne! Ek wil gou hoor of daar dalk iemand is in die Durbanville, Bellville omgewing wat dalk n Tumbler het wat hulle wil verkoop. Ek sal graag een vir myself wil aanskaf.