13 dae!!!
- Ratel
- Hero Member

- Posts: 1876
- Joined: Wed Mar 27, 2013 4:50 pm
Re: 13 dae!!!
Jy het blou oe!
Baie geluk dit klink sommer goed. My pel se 7.62 x 39 is gister goed gekeur na minder as a maand.
Baie geluk dit klink sommer goed. My pel se 7.62 x 39 is gister goed gekeur na minder as a maand.
Maak 'n verskil
-
JohanvB
- Hero Member

- Posts: 2592
- Joined: Thu Jun 30, 2011 9:28 pm
Re: 13 dae!!!
Kom ons kyk hoe lank wag jy vir jou kaartjie…
-
PhilManders
- Newbie

- Posts: 40
- Joined: Tue Jan 30, 2024 4:09 pm
Re: 13 dae!!!
Gelukkig maak kaartjie darm nie meer so baie saak nieJohanvB wrote:Kom ons kyk hoe lank wag jy vir jou kaartjie…
Sent from my iPhone using Tapatalk
-
JohanvB
- Hero Member

- Posts: 2592
- Joined: Thu Jun 30, 2011 9:28 pm
Re: 13 dae!!!
Verduidelik asbPhilManders wrote: Thu Jun 20, 2024 8:07 pmGelukkig maak kaartjie darm nie meer so baie saak nieJohanvB wrote:Kom ons kyk hoe lank wag jy vir jou kaartjie…
Sent from my iPhone using Tapatalk
- ruaanb
- Hero Member

- Posts: 5557
- Joined: Thu Aug 14, 2014 10:29 am
Re: 13 dae!!!
Jy ry met jou hernuwings kwitansie soos Ek vir 2.5 jaar gedoen het. Geen issues nie.
Ook geen probleem met aankope nie.
Ook geen probleem met aankope nie.
- Ratel
- Hero Member

- Posts: 1876
- Joined: Wed Mar 27, 2013 4:50 pm
Re: 13 dae!!!
Jip die DFO gee jou n vorm dat lisensie goedgekeur is en stempel dit. Dis hoe ek my laaste geweer gaan haal het by handelaar. En die vorm word gesien as n lisensie terwyl jy wag vir kaartjie. Dis met nuwe lisensies.ruaanb wrote: Thu Jun 20, 2024 9:28 pm Jy ry met jou hernuwings kwitansie soos Ek vir 2.5 jaar gedoen het. Geen issues nie.
Ook geen probleem met aankope nie.
Maak 'n verskil
-
JohanvB
- Hero Member

- Posts: 2592
- Joined: Thu Jun 30, 2011 9:28 pm
Re: 13 dae!!!
Ek verstaan die hernuwing gedeelte
Maar nuwe lisensie..stuk papier wat gestempel word.. dink nie alle DFO’s pa dit toe nie, nie myne nie.
Maar nuwe lisensie..stuk papier wat gestempel word.. dink nie alle DFO’s pa dit toe nie, nie myne nie.
- Rudi Fischer
- Hero Member

- Posts: 1834
- Joined: Mon Dec 09, 2013 4:54 pm
13 dae!!!
Dis n nuwe ding vandat die SAPS hof toe gevat is oor kaartjies wat so lank gevat het.JohanvB wrote:Ek verstaan die hernuwing gedeelte
Maar nuwe lisensie..stuk papier wat gestempel word.. dink nie alle DFO’s pa dit toe nie, nie myne nie.
Het het ook al n geweer gaan haal met daai form.
Loop baie saggies en dra n groot geweer !!!
- Ratel
- Hero Member

- Posts: 1876
- Joined: Wed Mar 27, 2013 4:50 pm
Re: 13 dae!!!
Dis nie n printout nie maar amptelike SAPS dokument. Kan nou nie die presiese naam onthou.JohanvB wrote: Fri Jun 21, 2024 6:02 am Ek verstaan die hernuwing gedeelte
Maar nuwe lisensie..stuk papier wat gestempel word.. dink nie alle DFO’s pa dit toe nie, nie myne nie.
Maak 'n verskil
- Capt. Yoda
- Hero Member

- Posts: 13524
- Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm
Re: 13 dae!!!
Daar staan bo op die form "Authorization to possess a firearm for approved License" met SAP badge bo op
Initials and Name
ID Nr
Purpose of license
Address
Initials and Name
ID Nr
Purpose of license
Address
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
-
Zuku
- Sr. Member

- Posts: 299
- Joined: Mon May 29, 2017 7:28 pm
Re: 13 dae!!!
Eendag lank lank gelede in die goeie ou RSA, het ek aansoek gedoen vir n handwapen vir sport. Ek het Maandag oggend my aansoek ingedien. Donderdag middag laat het die Sers my laat weet my lisiensie is by Parkweg in Bloem en Vrydag oggend met my groen lisensie kaartjie in die hand het ek die wapen gaan afhaal by SenWes.
-
PhilManders
- Newbie

- Posts: 40
- Joined: Tue Jan 30, 2024 4:09 pm
Re: 13 dae!!!
Glo hulle sal, gaan met sms na die DFO toe, hulle druk vir jou 'n brief uit en stempel hom en tot kaartjie kom is dit jou amptelike lisensie. Wapenwinkel aanvaar dit ook so.JohanvB wrote:Ek verstaan die hernuwing gedeelte
Maar nuwe lisensie..stuk papier wat gestempel word.. dink nie alle DFO’s pa dit toe nie, nie myne nie.
Van Desember tot nou al twee gewere so gaan haal en ry met hulle rond, skiet, jag, als. Hou net die gestempelde papier by jou.
Sent from my iPhone using Tapatalk
-
PhilManders
- Newbie

- Posts: 40
- Joined: Tue Jan 30, 2024 4:09 pm
Re: 13 dae!!!
Hier is hy SAPS 526
Sent from my iPhone using Tapatalk

Sent from my iPhone using Tapatalk