R50

Hou dit skoon en onsuggestief, dit is 'n openbare forum en enige iets wat nie pas nie sal verwyder word.
Post Reply
Avibus

R50

Post by Avibus »

Gatiep en Meraai was in hul jare en woonagtig op Bredasdorp. Elke jaar met die landbouskou dan is daar helikopter vlugte wat een kan meemaak.

Gatiep s? toe vir meraai dat voordat hy dan nou eendag sy kop neerl? wil hy darem nog in die "vliemajien" wil vlieg. Hulle staan toe nader en vra die loods wat die koste van die rit is. Op sy beurt sy hy dat dit R50 vir vyftien minute is. Maraai protesteer toe en s? toe vir gatiep dat dit te duur " R50 is R50, my man". Gatiep sien toe maar af van sy amibisiem en laat dit daar.

Die volgende jaar toe is die helikopter toe weer daar. Die betrokke dag was besigheid, maar stil en die loods herken toe vir Gatiep en Meraai en roep hulle nader. Hy vra toe vir Gatiep of hy nog graag sou wou vlieg. Opgewonde deel hy die loods mee dat dit nog altyd sy grootste droom is.

Die loods verduidelik toe dat hy bereid is om hulle gratis te laat vlieg, op een voorwaarde. Die voorwaarde is dat hulle nie 'n woord mag s? nie. As hulle niks sou s? nie sou dit gratis wees, maar as een iets sou s? sou R50 betaalbaar wees. Gatiep en Meraai stem toe in en klim sommer in. Die loods het ander planne gehad en besluit om hulle 'n bietjie "bang" te ry.

So na vytien minute vlieg die loods so woes dat hy later self bang is. Na die landing wens hy Gatiep geluk en deel hom mee dat die rit gratis is, maar vra" Gatiep waar is Meraai dan?.Gatiep op sy beurt" Nee, meneer sien toe jy daardie een draai so laag en vinnig gevat het , toe val Meraai uit" Die loods "Hoekom het jy dan niks ges? nie Gatiep?"- Gatiep " Nee, meneer R50 is R50 n
Post Reply