Quickload of GRT hulp met 22-250

Anything regarding this program here/alles rakende die program hier.
Post Reply
User avatar
Heinds
Hero Member
Hero Member
Posts: 786
Joined: Thu Aug 18, 2011 2:33 pm

Quickload of GRT hulp met 22-250

Post by Heinds »

22-250 Rem
75gr Berger vld
TPL (base to tip): 64.82mm
Dop lengte: 47.29
Kruit: S365
Loop lengte: 26 duim

Spoed soos gemeet:


36.4

3164
3167
3180

36.6

3181
3200
3200

36.8

3263
3252
3250

37.0

3240
3247
3254

37.2

3325
3264
3311

Groepe lyk almal maar ewe sleg. 36.8 het wel 3 skote vertikaal bo mekaar. My vermoede is 36.8 met tpl verstelling maar ek luister by die radio.

200m

Image
Last edited by Heinds on Wed Jun 05, 2024 9:31 pm, edited 2 times in total.
Sako 85 6XC
Howa 22-250 Rem
Blaser R8 6.5x55
Tikka .260AI Rem
Tikka 223
Glock 9MMP
Baretta SP1 O/U
Ajviljoen260rem
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 413
Joined: Tue Jan 26, 2016 8:29 pm

Re: Quickload of GRT hulp met 22-250

Post by Ajviljoen260rem »

8)
Heinds wrote: Wed Jun 05, 2024 9:31 pm 22-250 Rem
75gr Berger vld
TPL (base to tip): 64.82mm
Dop lengte: 47.29
Kruit: S365
Loop lengte: 26 duim

Spoed soos gemeet:


36.4

3164
3167
3180

36.6

3181
3200
3200

36.8

3263
3252
3250

37.0

3240
3247
3254

37.2

3325
3264
3311

Groepe lyk almal maar ewe sleg. 36.8 het wel 3 skote vertikaal bo mekaar. My vermoede is 36.8 met tpl verstelling maar ek luister by die radio.

200m

Image

Hein, meskien net die dop vol ook bysit vir QL of Grt

Groete
Tikka SuperVarmint 260 Rem
Tikka SuperVarmint 300 WinMag
Howa 243 Win
Howa 22-250 Rem
BRNO Mod 2 .22
Tikka GRTech 22-250 Rem
User avatar
tripodmvr
Administrator
Administrator
Posts: 21608
Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm

Re: Quickload of GRT hulp met 22-250

Post by tripodmvr »

Dopvolume en waarmee is spoed gemeet?
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
User avatar
Heinds
Hero Member
Hero Member
Posts: 786
Joined: Thu Aug 18, 2011 2:33 pm

Re: Quickload of GRT hulp met 22-250

Post by Heinds »

tripodmvr wrote:Dopvolume en waarmee is spoed gemeet?
Garmin, werk asb om standaard dop volume. Ek het nie nou daardie data nie
Sako 85 6XC
Howa 22-250 Rem
Blaser R8 6.5x55
Tikka .260AI Rem
Tikka 223
Glock 9MMP
Baretta SP1 O/U
User avatar
tripodmvr
Administrator
Administrator
Posts: 21608
Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm

Re: Quickload of GRT hulp met 22-250

Post by tripodmvr »

Kyk na jou V/C (spoed/lading) waardes en jy sal sien dat dit baie wisselvallig is. Die druk is nog laag en kan die probleem wees. Daar is twee nodes nl. by 3280vps en 3440vps. QL bereken 39gr vir die boonste een, maar bekruip hom vanaf 38gr. Druk is by 60K psi (maks 65K)
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
User avatar
Heinds
Hero Member
Hero Member
Posts: 786
Joined: Thu Aug 18, 2011 2:33 pm

Re: Quickload of GRT hulp met 22-250

Post by Heinds »

tripodmvr wrote:Kyk na jou V/C (spoed/lading) waardes en jy sal sien dat dit baie wisselvallig is. Die druk is nog laag en kan die probleem wees. Daar is twee nodes nl. by 3280vps en 3440vps. QL bereken 39gr vir die boonste een, maar bekruip hom vanaf 38gr. Druk is by 60K psi (maks 65K)
Dankie oom driepoot maar daar moet erens fout wees. Jy gaan nie maklik meer as 37.4 in die dop inkry nie.
Sako 85 6XC
Howa 22-250 Rem
Blaser R8 6.5x55
Tikka .260AI Rem
Tikka 223
Glock 9MMP
Baretta SP1 O/U
User avatar
tripodmvr
Administrator
Administrator
Posts: 21608
Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm

Re: Quickload of GRT hulp met 22-250

Post by tripodmvr »

Die brandtempo van jou lot S365 is so 2% stadiger as die norm. Die 39gr dui op 'n 106% lading, so jy gaan met "rice krispies" klanke die koeël moet indruk. Dit is nie gevaarlik as jy stadig opgaan en die spoed dophou nie. Die koeël moet net nie uitgedruk word nie.
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
User avatar
Heinds
Hero Member
Hero Member
Posts: 786
Joined: Thu Aug 18, 2011 2:33 pm

Re: Quickload of GRT hulp met 22-250

Post by Heinds »

tripodmvr wrote:Die brandtempo van jou lot S365 is so 2% stadiger as die norm. Die 39gr dui op 'n 106% lading, so jy gaan met "rice krispies" klanke die koeël moet indruk. Dit is nie gevaarlik as jy stadig opgaan en die spoed dophou nie. Die koeël moet net nie uitgedruk word nie.
Ok, verduidelik net gou vir n ou wat nie verstaan nie. Ek het nou seker 25 rondtes gaan skiet op 36.8gr en my spoed gemiddeld op hulle almal saam was 3249.7fps.

Ek kn nie sien hoe as ek na 38 toe laat die spoed net sal opvat 3280 toe nie? Ek wil nie graag die heel hoogste node jaag nie.
Sako 85 6XC
Howa 22-250 Rem
Blaser R8 6.5x55
Tikka .260AI Rem
Tikka 223
Glock 9MMP
Baretta SP1 O/U
User avatar
tripodmvr
Administrator
Administrator
Posts: 21608
Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm

Re: Quickload of GRT hulp met 22-250

Post by tripodmvr »

Met daardie syfer van 3250vps dui dit op 37.2gr om 3284vps (Node 4) te kry. Met jou eerste skote het 37.2gr egter reeds meer as 3284vps gegee. Daarom my opmerking dat jou spoedtoename nie baie liniêr is nie, en jou V/C waardes verskil. 'n Groot ES help ook nie om die ladings reg te bereken nie. Die hoër Node 3 is nie gevaarlik nie en miskien gee die groter druk meer konstante spoed. Node 3 1/2 is by 37,8gr en spoed van 3334vps (Druk 55K en 103% vul). Besluit jy en kyk wat gaan werk. Node 3 wys nog op 39gr en 3433vps.
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
Post Reply