Caterwize
-
ZKK
- Hero Member

- Posts: 624
- Joined: Mon Aug 20, 2012 5:42 pm
Caterwize
Goeie middag menere.
My gat jeuk nou al n klompie jare om vir my n oordentlike in-chamber vacuum masjien te koop.
Caterwize het hierdie outjie beskikbaar.
Het iemand al by hulle goed bestel?
En het iemand dalks een van hierdie vacuum masjiene?
https://caterwize.co.za/product/vacuum-packer-dz400/
Ek is maar skrikkerig om so baie geld oor te betaal.
Groete

- Riaan Kriel
- Hero Member

- Posts: 1284
- Joined: Tue Sep 02, 2014 3:53 pm
Re: Caterwize
Sien die is die fisiese adres op die website :
Unit 5, Baruch Park, Viro Crescent, Stikland, Bellville, 7530
Dalk is daar manne in daardie omgewing wat 'n draai kan maak daar
Unit 5, Baruch Park, Viro Crescent, Stikland, Bellville, 7530
Dalk is daar manne in daardie omgewing wat 'n draai kan maak daar
-
ZKK
- Hero Member

- Posts: 624
- Joined: Mon Aug 20, 2012 5:42 pm
Re: Caterwize
Wat kan mens doen om seker te maak die koop is legit en ek word nie gescam of iets nie
-
ZKK
- Hero Member

- Posts: 624
- Joined: Mon Aug 20, 2012 5:42 pm
Re: Caterwize
As ek daardie adress op Google Earth insit kan mens darem sien die Company bestaan
- Riaan Kriel
- Hero Member

- Posts: 1284
- Joined: Tue Sep 02, 2014 3:53 pm
Re: Caterwize
Jy gaan in elk geval die produk en koerierkostes moet betaal as dit redelik ver van jou af is ...dalk kan 'n lid dit daar uitkyk en kan julle ooreen kom dat jy die geld eerder vir 'n lid oorbetaal om dit te gaan koop en vir jou te koerier.... al kan iemand net die plek gaan uitkyk het jy ook al meer gemoedsrus om die geld oor te betaal en dat hulle dit self vir jou koerier. Ek dink daardie masjien is redelik swaar en ongemaklik... wil iets onthou dat ek 70kg op die website en link gesien hetZKK wrote: Mon May 20, 2024 2:57 pm Wat kan mens doen om seker te maak die koop is legit en ek word nie gescam of iets nie
- Capt. Yoda
- Hero Member

- Posts: 13524
- Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm
Re: Caterwize
Ek is 90% seker ons het al by hulle gekoop
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
-
Carlc
- Sr. Member

- Posts: 271
- Joined: Tue Nov 15, 2016 7:40 am
Re: Caterwize
Ek het presies so masjien en hy werk baie goed. Sal hom enige tyd aanbeveel. Ekt myne in Pretoria by n ander firma gekoop so hulle nie uitsluitlik beskikbaar by een plek nie. Buy once, cry once. Jy sal nie spyt wees nie.
-
Andre308
- Hero Member

- Posts: 902
- Joined: Sat Nov 07, 2015 6:54 am
Re: Caterwize
Dit is presies die selfde kompleks waar Patriot Arms is. Bel vir Desire by Patriot en hoor wat daar aangaan.
-
Kolhasie
- Hero Member

- Posts: 547
- Joined: Fri Jul 04, 2014 1:29 pm
Re: Caterwize
Hai.
hulle bestaan.
bestel gerus ek koop by hulle
hulle bestaan.
bestel gerus ek koop by hulle
- Grenslyn
- Sr. Member

- Posts: 366
- Joined: Wed Apr 08, 2015 9:25 am
- Grenslyn
- Sr. Member

- Posts: 366
- Joined: Wed Apr 08, 2015 9:25 am
Re: Caterwize
Daardie masjiene is oral beskikbaar. Dit is baie geld maar uit en uit elke sent werd.
Hein
- tau
- Hero Member

- Posts: 3942
- Joined: Sun Feb 21, 2010 11:07 pm
Re: Caterwize
Ek het al by hulle gekoop, goeie diens gekry en toerusting is nou nie DUITSE standaard nie, maar beter Asia produkte.
EK gaan koop by die winkel in Stikland.
EK gaan koop by die winkel in Stikland.
Moet nooit 'n goeie storie met te veel waarheid vernietig nie!!!
The Tool from Toolbag.
The Tool from Toolbag.
- ruaanb
- Hero Member

- Posts: 5557
- Joined: Thu Aug 14, 2014 10:29 am
Re: Caterwize
Vriend van my doen vleis verwerking en koop al sy toerusting daar. Jy kan maar koop.
-
Evan94Skilla
- Newbie

- Posts: 9
- Joined: Tue Jan 15, 2019 6:27 pm
Re: Caterwize
Goeienaand ZKK,ZKK wrote: Mon May 20, 2024 2:12 pm Goeie middag menere.
My gat jeuk nou al n klompie jare om vir my n oordentlike in-chamber vacuum masjien te koop.
Caterwize het hierdie outjie beskikbaar.
Het iemand al by hulle goed bestel?
En het iemand dalks een van hierdie vacuum masjiene?
https://caterwize.co.za/product/vacuum-packer-dz400/
Ek is maar skrikkerig om so baie geld oor te betaal.
Groete
Jy kan maar vastrap en koop.
Groot vriend van my se besigheid en hy die eerlikheid homself.
Eienaar is Wian Adriaanse.
Lekker aand.
BRNO - .30-06
Remington 700 - .243 AI
Glock 17 Gen 5 9mm
Lee Enfield .303
Miroku 12gb
Harrington & Richardson .22 LR
Remington 700 - .243 AI
Glock 17 Gen 5 9mm
Lee Enfield .303
Miroku 12gb
Harrington & Richardson .22 LR
-
ZKK
- Hero Member

- Posts: 624
- Joined: Mon Aug 20, 2012 5:42 pm
Re: Caterwize
Baie dankie vir al die terugvoer.
Lyk darem of Courier guy die pakkie opgetel het, en of dit oppad is.
Lyk darem of Courier guy die pakkie opgetel het, en of dit oppad is.
-
ZKK
- Hero Member

- Posts: 624
- Joined: Mon Aug 20, 2012 5:42 pm
Re: Caterwize
Goeie more Manne.
Ek moet so bietjie terugvoer gee.
Laas week word die masjien toe by my afgelewer.
Kyk.....dit is n beast van n masjien en weeg 70kg, word nogal in n krat verpak.
By die huis gekom, prop ek die masjien in, maar hy bly die mains op die DV bord trip.
Volgende dag maak ek kontak met Caterwize.
Na n paar e-mails met hulle tegniese span besluit hulle die masjien is foutief.
Gister reel hulle met Courier guy om op hulle onkoste die foutiewe masjien op te laai, en n nuwe masjien by my af te lewer.
Nuwe masjien werk soos n bom, en ek het gistraan lekker gespeel en n paar dinge gevacuum.
Ek moet vir Caterwize n pluimpie gee vir hulle goeie diens.