Groetenis
Ek soek 'n paar ( drie of vyf ) lang 30 kal koels - lengte om en by 40mm
Gewig maak nie saak nie dis die lengte wat vir my belangrik is
Dit is vir TPL toets doelendes
Bereid om daarvoor so wel as posgeld te betaal
Gesoek - lang 30 kal koels
-
Martiens Bekker
- Full Member

- Posts: 200
- Joined: Wed Aug 10, 2022 4:37 pm
Re: Gesoek - lang 30 kal koels
Kyk op Habitat Africa. Andre verkoop pakkies van 20 koeëls vir lading ontwikkeling.
-
Manton
- Jr. Member

- Posts: 81
- Joined: Sun May 05, 2024 11:35 am
Re: Gesoek - lang 30 kal koels
Dankie sal so maakMartiens Bekker wrote: Sun Jun 02, 2024 7:44 pm Kyk op Habitat Africa. Andre verkoop pakkies van 20 koeëls vir lading ontwikkeling.
Slimkind die Andre ...
- Arnold
- Hero Member

- Posts: 7991
- Joined: Tue Mar 10, 2009 12:06 pm
Re: Gesoek - lang 30 kal koels
Manton, die ogief van koeëls maak 'n taamlike verskil aan die TPL to by die lands.
Die TPL moet dus bepaal word met 'n spesifieke koeël.
Die TPL moet dus bepaal word met 'n spesifieke koeël.
-
Manton
- Jr. Member

- Posts: 81
- Joined: Sun May 05, 2024 11:35 am
Re: Gesoek - lang 30 kal koels
Dankie vir die adviesArnold wrote: Mon Jun 03, 2024 8:20 am Manton, die ogief van koeëls maak 'n taamlike verskil aan die TPL to by die lands.
Die TPL moet dus bepaal word met 'n spesifieke koeël.
Ja ek verstaan - maar leer nog
Will probeer om so te ontwerp dat ek meer as net twee of drie koel;s kan gebruik
Dus will ek met 'n verskeidenheid koels toets - totdat ek die "regte" een ontdek
Dan nog verder toets met die skiet daarvan - dalk hou die geweer en loop nie van die "regte" een nie ?
"In the pursuit of perfection there can be no compromise"
-
Ds J
- Hero Member

- Posts: 2141
- Joined: Wed Dec 02, 2015 1:25 pm
Re: Gesoek - lang 30 kal koels
Vir interessantheid: wat weeg sulke lang koeëls?
My 180gr koeëls is 32mm en 34mm lank.
My 180gr koeëls is 32mm en 34mm lank.
- Capt. Yoda
- Hero Member

- Posts: 13530
- Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm
Re: Gesoek - lang 30 kal koels
200gr + tyken koele soos die 208gr en 215gr Berger Hybrids, self die 200.20X behoort naby aan daai lengte te weesDs J wrote: Mon Jun 03, 2024 6:53 pm Vir interessantheid: wat weeg sulke lang koeëls?
My 180gr koeëls is 32mm en 34mm lank.
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
- Giepie
- Hero Member

- Posts: 1540
- Joined: Mon Jul 23, 2012 11:27 pm
Re: Gesoek - lang 30 kal koels
Die monolitiese koeëls is nogal lank, probeer die Peregrine VLR5's, lekker lank.
'n Slim man leer uit sy foute, 'n Wyse mens leer uit ander se foute.
- RabieL
- Full Member

- Posts: 161
- Joined: Mon Oct 20, 2014 10:10 am
Re: Gesoek - lang 30 kal koels
N Lang koeel gaan jou niks in die sak bring nie. Die grootste rede vir die stelling is dat koeels nie noodwendig dieselfde ogief het nie. Dan is daar ook nog verskillende ogief tipes nl tangent, secant en die hybrid tipes. Wanneer die ogief skerper word soos bv S12 of S14 kan die koeel bitter lank uitsteek by n dop maar nosteeds nie die lande raak nie. Die nuwerwetse Match koeels val in daardie kategorie. Jou TPL is sommer 3 mm langer as jag koeels maar jy is nogsteeds weg van die lande af. Dan kom boot sterte ook nog by wat dieper die dop indruk en tegnies jou 40 mm koeel funksioneel eerder n 35 mm koeel maak.
Die vorms en veranderlikes op koeels is legio, if you can dream it you can build it. Indien jy n sekere fabrikaat verkies salnek voorstel probeer uitvind wat daardie ogief radius is en dan n platbasis koeel te soek met sodanige ogief radius.
Die vorms en veranderlikes op koeels is legio, if you can dream it you can build it. Indien jy n sekere fabrikaat verkies salnek voorstel probeer uitvind wat daardie ogief radius is en dan n platbasis koeel te soek met sodanige ogief radius.
"Only Accurate Rifles Are Interesting"
9mmP, .22 LR AR 15, 12 Gauge, 243 Win, 6 Creedmoor, 6.5 Creedmoor, 7mm RM, 338 WM.
9mmP, .22 LR AR 15, 12 Gauge, 243 Win, 6 Creedmoor, 6.5 Creedmoor, 7mm RM, 338 WM.
-
Manton
- Jr. Member

- Posts: 81
- Joined: Sun May 05, 2024 11:35 am
Re: Gesoek - lang 30 kal koels
Ek gebruik die lengte om uittevind wat die langste TPL is wat ek in die magasyn sal kan inpas - terwyl die koel se basis by die skouer van die dop sit.
Van daaraf sal ek verder met die koels wat pas werk - meet van afstand na die lande ens.
Finding Base to InterceptRabieL wrote: Tue Jun 04, 2024 9:43 pm Die grootste rede vir die stelling is dat koeels nie noodwendig dieselfde ogief het nie. Dan is daar ook nog verskillende ogief tipes nl tangent, secant en die hybrid tipes. Wanneer die ogief skerper word soos bv S12 of S14 kan die koeel bitter lank uitsteek by n dop maar nosteeds nie die lande raak nie. Die nuwerwetse Match koeels val in daardie kategorie. Jou TPL is sommer 3 mm langer as jag koeels maar jy is nogsteeds weg van die lande af. Dan kom boot sterte ook nog by wat dieper die dop indruk en tegnies jou 40 mm koeel funksioneel eerder n 35 mm koeel maak.
Die vorms en veranderlikes op koeels is legio, if you can dream it you can build it. Indien jy n sekere fabrikaat verkies salnek voorstel probeer uitvind wat daardie ogief radius is en dan n platbasis koeel te soek met sodanige ogief radius.
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.