Goeie dag jagters en skieters,
Ek hat so nou en dan op herdie forum iets opgekyk en wil nou miskien ook vrae vra. Daarom het ek gevra om te kan aansluit en ek se dankie vir die voorreg.
Ek bly in NW-provinsie, op 'n beesplaas, Ek hou van jag, skiet, in die bos wees en verkies die lewe op die land oor eene in die stad.
Verdere besonderhede sal ek so stuk vir stuk by my vrae of bydrae laat invloei.
Groete, K.
voorstelling
- tripodmvr
- Administrator

- Posts: 21608
- Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Re: voorstelling
Welkom. Kom kuier lekker saam.
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
-
Kurt Van Draad
- Newbie

- Posts: 2
- Joined: Sun May 26, 2024 4:01 pm
Re: voorstelling
Baie dankie virrie welkom.
Die vrae wat op my hart le is oor die groot kalibers.
Ek sal maar by die .458 iets pos en luister.
Groete, K
Die vrae wat op my hart le is oor die groot kalibers.
Ek sal maar by die .458 iets pos en luister.
Groete, K