Goeie naand
Ek is Adriaan Botha, woonagtig in Pretoria (Faerie Glen)
Jag afgelope 30 jaar, verskeie kalibers.
Tans: CZ 550 7x57, Rossi 12br dubbel loop, Brno .22, CZ P07 9mm
Aktiewe herlaaier
Nuwe aansluiting
- Ratel
- Hero Member

- Posts: 1876
- Joined: Wed Mar 27, 2013 4:50 pm
- win270
- Hero Member

- Posts: 2104
- Joined: Tue Nov 05, 2013 11:53 am
Re: Nuwe aansluiting
Baie welkom. Geniet hierdie forum, Adriaan.
- Aceofspades
- Hero Member

- Posts: 598
- Joined: Sat Sep 20, 2014 8:59 pm
Re: Nuwe aansluiting
Welkom Adriaan. Hoop jy geniet die gesels hier. Kyk net uit vir die EV draad. Dis maar die donker kol op die forum.
Sent from my BV8900 using Tapatalk
Sent from my BV8900 using Tapatalk