243win 70gr nosler Varmageddon

Anything regarding this program here/alles rakende die program hier.
Post Reply
Fanie Nel
Hero Member
Hero Member
Posts: 505
Joined: Fri Jan 14, 2011 10:26 pm

243win 70gr nosler Varmageddon

Post by Fanie Nel »

Goeie naand aan almal.
Kan iemand my dalk help asb.
Geweer Howa 243win
22duim loop 10twist
Koeel 70gr nosler varm
TPL 69.35mm
LENTE gelaai 68.60mm
Lading 44gr VV N550
Doppe water kap 3doppe
53.4 53.2 53.2
Spoed gemeet 5m voor loop
3227 3301 3227
Primer cci 200

Het nog n lading gelaai van 45.5gr VV N550
Spoed gemeet was weer 5m voor loop
1. Error
2. 3545fps
3.3539fps
Groete Fanie Nel
Last edited by Fanie Nel on Sat Jun 01, 2024 12:10 pm, edited 1 time in total.
User avatar
tripodmvr
Administrator
Administrator
Posts: 21608
Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm

Re: 243win 70gr nosler Varmageddon

Post by tripodmvr »

Jou spoedlesings klop nie lekker nie. Een grein dryfmiddel behoort 'n spoedtoename van 70vps te gee. Met 1,5gr het jy nou 'n toename van 250vps. Vihtavuori gee maksimum spoed van 3400vps vir 'n 70gr koeël met N550. QL bevestig die hoë druk.

Een rede vir die spoed kan die baie kort sprong na die lande wees. Skiet 3 skote met 43gr en 'n TPL van 67.35mm. Dit kan dalk help om sake te verklaar.
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
Fanie Nel
Hero Member
Hero Member
Posts: 505
Joined: Fri Jan 14, 2011 10:26 pm

Re: 243win 70gr nosler Varmageddon

Post by Fanie Nel »

Ek ook so gedink het gemik vir 3380fps. Toe kry ek die hoe spoed skoon geskrik. Baie dankie
Fanie Nel
Hero Member
Hero Member
Posts: 505
Joined: Fri Jan 14, 2011 10:26 pm

Re: 243win 70gr nosler Varmageddon

Post by Fanie Nel »

Goeie dag Oom. Gou weer gaan skiet.
Ek als gelos soos bo behalwe nuwe battery vir crony en
federal 210 match primers gebruik
243win 44gr VV N550
1. 3328
2. 3285
3. 3307
4. 3312
5. 3329
6. 3382
7. 3357
8. 3326
Groete Fanie Nel
User avatar
tripodmvr
Administrator
Administrator
Posts: 21608
Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm

Re: 243win 70gr nosler Varmageddon

Post by tripodmvr »

Die groot ES van bykans 100vps maak dat QL slegs binne 50vps reg gaan wees. Dit maak dit moeilik om raad te gee. Ek sal graag wil sien wat 'n korter TPL maak en of die ES verbeter. Daarom my vorige aanbeveling van 'n TPL van 67,35mm.

Jy noem niks van groepering verkry nie?
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
Fanie Nel
Hero Member
Hero Member
Posts: 505
Joined: Fri Jan 14, 2011 10:26 pm

Re: 243win 70gr nosler Varmageddon

Post by Fanie Nel »

Die wind waai baie erg hier en op 200m gekiet so groep maar so so. Eerste vier skote skoon teiken afgewaai.
Post Reply