9mm Herlaai

Enige iets pas hier/ discuss anything here
User avatar
RUPERT
Hero Member
Hero Member
Posts: 1192
Joined: Thu Jun 28, 2012 1:47 pm

Re: 9mm Herlaai

Post by RUPERT »

Dankie Ratel. Ek wou net eers seker maak
User avatar
Aceofspades
Hero Member
Hero Member
Posts: 598
Joined: Sat Sep 20, 2014 8:59 pm

Re: 9mm Herlaai

Post by Aceofspades »

RUPERT wrote:Hi Julle slim manne.
Help gou weer asb.
Soos genoem het ek n CZ PO7 9X19MM gekoop en is besig met die aansoek.

Sal n 9x21 Die reg wees vir die herlaai van n 9x19?

Dankie
Rupert, koop eerder 'n regte 9x19 die.

As jy beginne rondspeel met verskillende koëels gaan jy een of ander tyd 'n ligte taper krimp wil opsit om te toets, en miskien te behou. Met die 9x21 die gaan jy 10:1 sukkel met dit.

Sent from my BV8900 using Tapatalk

JF123
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 449
Joined: Fri May 17, 2019 5:52 pm

Re: 9mm Herlaai

Post by JF123 »

Siende dat mens net 'n rol-crimp met die standaard 9x19 matryse kan opsit, sal Rupert nog steed 'n "factory crimp" of "taper crimp" matrys moet koop.

As Rupert klaar die 9x21 stel het, hoef hy net die "crimp" matrys te koop. As hy nog nie 'n stel het nie, sal dit meer sin maak om die 9x19 stel te koop.
User avatar
Aceofspades
Hero Member
Hero Member
Posts: 598
Joined: Sat Sep 20, 2014 8:59 pm

Re: 9mm Herlaai

Post by Aceofspades »

Semi-auto en reguit skag koëels taper krimp.

Revolvers en meeste gegroefde koëels rol krimp.


Sent from my BV8900 using Tapatalk

User avatar
Aceofspades
Hero Member
Hero Member
Posts: 598
Joined: Sat Sep 20, 2014 8:59 pm

Re: 9mm Herlaai

Post by Aceofspades »

Maar as hy reg werk, wie gaan kla.

Sent from my BV8900 using Tapatalk

Post Reply