Ervaring met SST kopskote
- snakker
- Hero Member

- Posts: 1382
- Joined: Sun Jul 12, 2015 7:28 am
Ervaring met SST kopskote
Naand manne
Ek het onlangs 'n BWB verloor met 'n kopskoot. Was op 345m met 6.5cm en retained velocity Op die 140gr SST punt was rondom 1850fps (retained energy ~ 1070ft-lbf)
Hy het vir my gekyk en ek vermoed te het hom effens laag op sy gesig geskiet. Nogsteeds, ek sou verwag dat daai punt sou oopmaak en basis van die brein of nekwerwels/are baie meer skade sou moes aanrig, tot so 'n mate dat hy sou moes val.
Is daar enige ander manne wat slegte kopskoot ervarings met die punte al ervaar het? Ek oorweeg tans om na ander punte te beweeg wat meer "plofbaar" op die kop sal reageer...
Dankie by voorbaat vir jul insette, groete
Sent from my 22101316G using Tapatalk

-
Kaalvoetthysie
- Sr. Member

- Posts: 253
- Joined: Sat Nov 04, 2017 12:13 pm
Re: Ervaring met SST kopskote
Het nie ervaring met kop skote met die SST nie, maar ek hou die draad fyn dop aangesien ek SST’s vir die 243 gaan gebruik.
Kan wel noem, ek was een dag by wat my pa ‘n Blou wildebees in die kop geskiet het, die bees het na die 7de kop skoot eers sy laaste asem uit geblaas. Die 7 skote was almal raak. Kan nie die detail onthou nie, maar dit het gegaan oor bwb se brein wat op ‘n snaakse plek sit. Dit was met ‘n 270 met 150gr game kings.
Sent from my iPhone using Tapatalk

Malan123
- Hero Member

- Posts: 2126
- Joined: Sat Oct 29, 2016 4:07 pm
Re: Ervaring met SST kopskote
Hoe sagter hoe beter as jy altyd kopskote skiet. Eldx werk goed in kalibers waar mens nie varmint tiepe punte kry nie
- Gawie(13mm)
- Hero Member

- Posts: 6150
- Joined: Sun Sep 18, 2011 6:53 pm
Re: Ervaring met SST kopskote
Ek is maar versigtig om 'n betrokke koeël te vinnig af te skryf.
Ek het al 'n paar kop skote op springbokke, swart en blou wildebees, koedoe, gemsbokke en bobbejane geskiet. Die ou Sierra Game Kings uit 'n 6mm is die koeël wat die meeste wild laat bakkie ry het. Sierra Match Kings uit my 7 mm en SST's is net 'n kort kop agter.
Ek het 3 jaar terug 'n koedoe op die punt van sy neus geskiet van skuins onder op 'n afstand van 220m. Selfs met al die slag-are af, het daai bok nog 50 m gehardloop en bloed gestort soos sproeier. Ek het 'n Mal wille bees net onder die oog geskiet op 185m en hy het vir my staan en kyk vir 5 sekondes voor hy besef het hy is dood en toe sy bene onder hom ingevou.
Sover ek verstaan is die SST veronderstel om oop te maak en al sy energie aan die bio-massa oor te dra, of so lees ek die promosie literatuur.
Die kanse dat 'n meer "plofbare" koeël meer skade gaan aanrig, op 'n skoot reg van voor is, is debateerbaar. jy gaan eerder die onderkaak wegskiet met 'n lae skoot en daai bok gaan hol. Dit het ek laasnaweek gesien op 'n jag.

Dont make expensive noise! Make the first shot count!
- Lategan1
- Hero Member

- Posts: 2943
- Joined: Mon Dec 05, 2016 9:12 am
Re: Ervaring met SST kopskote
Hierdie afstand, behoue energie en spoed regverdig ‘n hartskoot, sagter plek om te penetreer. ‘n Kop is ‘n klip vir baie koeëls op 340m.
Ek het al verskeie sagte koeël-blomme op hoë nek en harde deel van kop gesien wat 2de skoot moes kry. Lyk nie mooi nie. [] Ek verwys hier na “sagter is beter”, nie SST nie.
Selfs met 162gr ELDX vanuit 7mm Mauser op harde skouerbeen van Springbok, so 90mm blom. Het jaar of wat gelede bespreek. Ek dink wel ook die eldx is goeie kop koeël.
Beste.

Last edited by Lategan1 on Fri May 24, 2024 6:46 am, edited 1 time in total.
Jaggewere, haelgewere, rewolwers, jakkelskyk 
-
ThinusS
- Sr. Member

- Posts: 316
- Joined: Sun Jul 17, 2011 10:00 am
Re: Ervaring met SST kopskote
Ek het opgehou om SST's te gebruik nadat twee opeenvolgende skote uit 'n 7x57, 154 gr SST teen 2600fps (300m en 320m), tot so 'n mate opgebreek het in blesbokke se skouerbene, met skote skuins van voor, dat die koeëls nie die borsholte bereik het nie. Tensy die 7mm SST's radikaal verskil van die 6.5mm weergawe sou ek nie sê dat SST's te hard is vir kopskote nie. 'n 345 m kopskoot op 'n blouwildebees is 'n riskante skoot, ek sou nie noodwendig die koeël blameer nie.
-
Carlc
- Sr. Member

- Posts: 271
- Joined: Tue Nov 15, 2016 7:40 am
Re: Ervaring met SST kopskote
Ek het n jong rooibok ram met my 6.5 grendel op so 70m met n 123gr sst net agter die blad geskiet. Moes vinnig skiet darom die lyf skoot. Met die afslag het ek gevind dat die sst heeltemal gedisintegreer het. N stuk van die rug en ribbes moes weggegooi word omdat daar teveel fyn skrapnel in was wat nie uitgehaal kon word nie. Die grendel loop maar 2500fps met daai sst so dis belsus n baie sagte punt.
-
Danie01
- Hero Member

- Posts: 1591
- Joined: Tue Jun 23, 2009 11:56 am
Re: Ervaring met SST kopskote
As n 22-250 met 55gr nosler bt en n 243 met 70gr nosler bt of sierra bk koedoes en gemsbokke laat val op afstande rondom 250m met kopskote moet daai bok met die sst"s ook val op daai aftsand.
Soos Gawie ook genoem het, as die skootplasing nie reg is nie gaan die beste koeëls nie beter doen as wat die sst in hierdie geval gedoen het nie.
Ek het al baie bokke met sst's in my 7x64 met kopskote laat val en kon nooit die koeël blameer nie.
Moet netnie met interbonds probeer nekskote skiet nie, daai koeëls is te hard en hardloop regdeur as dit nie been vang nie, hulle is gemaak vir lyfskote.
Dalk is dit daai kaliber van jou (net n grappie)
Groete
Soos Gawie ook genoem het, as die skootplasing nie reg is nie gaan die beste koeëls nie beter doen as wat die sst in hierdie geval gedoen het nie.
Ek het al baie bokke met sst's in my 7x64 met kopskote laat val en kon nooit die koeël blameer nie.
Moet netnie met interbonds probeer nekskote skiet nie, daai koeëls is te hard en hardloop regdeur as dit nie been vang nie, hulle is gemaak vir lyfskote.
Dalk is dit daai kaliber van jou (net n grappie)
Groete
- snakker
- Hero Member

- Posts: 1382
- Joined: Sun Jul 12, 2015 7:28 am
Re: Ervaring met SST kopskote
Skootplasing is seker maar die ding (overconfidence)... Dit en die feit dat die arme creedmoor se asem uitraak op daai afstand (hoër spoed kon dalk meer fragmentering veroorsaak het). Dalk sou bladskoot ons nie die plaas laat kyk nie... Mens sal seker nooit weet nie
Sent from my 22101316G using Tapatalk
Sent from my 22101316G using Tapatalk
- Lategan1
- Hero Member

- Posts: 2943
- Joined: Mon Dec 05, 2016 9:12 am
Re: Ervaring met SST kopskote
Edit vir duidelikheid.Lategan1 wrote: Thu May 23, 2024 6:32 pm Hierdie afstand, behoue energie en spoed regverdig ‘n hartskoot, sagter plek om te penetreer. ‘n Kop is ‘n klip vir baie koeëls op 340m.
Ek het al verskeie sagte koeël-blomme op hoë nek en harde deel van kop gesien wat 2de skoot moes kry. Lyk nie mooi nie. [] Ek verwys hier na “sagter is beter”, nie SST nie.
Selfs met 162gr ELDX vanuit 7mm Mauser op harde skouerbeen van Springbok, so 90mm blom. Het jaar of wat gelede bespreek. Ek dink wel ook die eldx is goeie kop koeël.
Beste.
Beste.
Jaggewere, haelgewere, rewolwers, jakkelskyk 
- Rudi Fischer
- Hero Member

- Posts: 1834
- Joined: Mon Dec 09, 2013 4:54 pm
Re: Ervaring met SST kopskote
Soos wat ek dinge verstaan, is die SST die sagter een te tussen ELDx en SST.
ELDx so koper om die Ogive is n bietjie dikker.
Hulle het ook die interlock ring op die ELDx voor en toe geskyf om hom meer gewig te laat behou na expansion.
So in jou kop skoot geval dink en nie die ELDx so enige iets verander nie.

Loop baie saggies en dra n groot geweer !!!
- snakker
- Hero Member

- Posts: 1382
- Joined: Sun Jul 12, 2015 7:28 am
Re: Ervaring met SST kopskote
Sou hy nie beter bymekaar gehou het en meer energie op die rugstring/nek-are kon uitoefen dan nie?
Sent from my 22101316G using Tapatalk
Sent from my 22101316G using Tapatalk
-
Malan123
- Hero Member

- Posts: 2126
- Joined: Sat Oct 29, 2016 4:07 pm
Re: Ervaring met SST kopskote
Sorry Snakker, ek het die SST met 'n ander punt verwar. Ek stem saam, veral op BWB, is skootplasing tien teen hier te blammeer.
Ek skiet wel die ELDxe in my 300 en het nog nooit 'n probleem gehad nie. Ek beperk wel my kopskote tot 250m
Ek skiet wel die ELDxe in my 300 en het nog nooit 'n probleem gehad nie. Ek beperk wel my kopskote tot 250m
- Rudi Fischer
- Hero Member

- Posts: 1834
- Joined: Mon Dec 09, 2013 4:54 pm
Re: Ervaring met SST kopskote
As jou skoot laag was en jy het onder deur die brein geskiet dink ek nie die ELDx so veel beter gedoen het.snakker wrote:Sou hy nie beter bymekaar gehou het en meer energie op die rugstring/nek-are kon uitoefen dan nie?
Sent from my 22101316G using Tapatalk
Loop baie saggies en dra n groot geweer !!!
-
Kaalvoetthysie
- Sr. Member

- Posts: 253
- Joined: Sat Nov 04, 2017 12:13 pm
Re: Ervaring met SST kopskote
Ek het nou weer verstaan die ELD-x is juis sagter omdat dit gemaak is vir langer afstande en dus moet expand op laer spoed.
Interbond en SST het ek weer verstaan is presies dieselfde konstruksie die Interbond is die lood net chemies aan die koper geheg.
Sent from my iPhone using Tapatalk
Interbond en SST het ek weer verstaan is presies dieselfde konstruksie die Interbond is die lood net chemies aan die koper geheg.
Sent from my iPhone using Tapatalk
- Rudi Fischer
- Hero Member

- Posts: 1834
- Joined: Mon Dec 09, 2013 4:54 pm
Re: Ervaring met SST kopskote
Jammer en vat nou die draad so bietjie oor.
Ek dink meeste mense verstaan die Amerikaanse jag metodes verkeert en probeer dit hier toe pas.
Die Amerikaanse denkwyse is hulle soek nie n pass through nie, maar maksimum skade sodra die koeel die bok penetreer sodat die hart en longe flenters is.
Oor die algemeen is hulle koeels Baie sag.
En dit lyk vir my meer en meer of dit die roete is wat hulle dryf en die sterker konstruksies koeel los, of slegs maak vir premium grade koeels wat Afrika toe kom vir jag.
Ons diere hier is baie harder en volgens my is n pass through wat baie bloed af gooi maar wel n groot tydelike wound cavity maak die beter van die twee koeel ontwerpe.
SST (super shock tip) is gemaak om te “ontplof” en te mushroom / op te breek tot by die interne lock ring wat ver teen die skaf af sit naby aan die basis van die koeel. (Cup and core koeel met geen bonding)
Interbond was die Amax met n sterker baaitjie en bonding wat die lood binne vas gehou het sonder die lock ring.
ELDx is basies n SST maar hulle het die baaitjie van die Ogive af dikker gemaak en die interne lock ring Vooren toe geskyf om meer gewig te behou.
Want al maak jou koeel maklik oop en is dag vir expansion gaan dit nie help as hy nie sy gewig behou nie en gaan jy dus nie die vitals op n bok kan beryk op langer afstande nie. Jy kort daar controlled expansion en meer gewig behoud (deur meer lood in die skag te hou) om dieper te penetreer met n stadiger impak spoed.
Hoop dit maak sin.
Ek voel dalk daai frontale skoot op die BWB met n sterker konstruksie koeel, (Veral uit n 6.5 op ons wild) so jy beter af gewees het met n bonded / bonded partition konstruksie koeel.
Lood wat sag genoeg is wat kan trama veroorsaak en dadelik kan expand in die kop maar wel iets wat sy gewig gaan behoud en deur penetreer vir bloed verlies.

- Capt. Yoda
- Hero Member

- Posts: 13524
- Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm
Re: Ervaring met SST kopskote
Julle moet laat ons julle aan n 87gr Vmaxe en 6mms voorstel
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
- joe rocket
- Hero Member

- Posts: 3326
- Joined: Thu Mar 06, 2014 11:00 pm
Re: Ervaring met SST kopskote
Ek het baie bokke met 165gr Sst geskiet. Sst staan vir super shock tip. Die koeel is ontwerp om vinnig maksimum skade te veroorsaak. 'n Bloubees 345m kopskoot is vir bollie soek, maar as daai bees geval het, het ons nie nou hierdie gesprek gehad nie. Bladskote met sst het ek nog nie 'n bok verloor nie. Ander kopskote met 'n sst, daai bokke is onherkenbaar vermink met uitpeel oë en breins wat besaai lê. Bly net weg van groot blad bene anders verloor jy so 3kg vleis. Ek like die tupperware punt, maar met alle respek daai punt ontplof nie, eerder rapid expansion.snakker wrote: Thu May 23, 2024 8:46 pm Skootplasing is seker maar die ding (overconfidence)... Dit en die feit dat die arme creedmoor se asem uitraak op daai afstand (hoër spoed kon dalk meer fragmentering veroorsaak het). Dalk sou bladskoot ons nie die plaas laat kyk nie... Mens sal seker nooit weet nie
Sent from my 22101316G using Tapatalk
GROETE
__________________________
Perfection is hard to achieve but hell it is worth striving for.
__________________________
Perfection is hard to achieve but hell it is worth striving for.
- Rudi Fischer
- Hero Member

- Posts: 1834
- Joined: Mon Dec 09, 2013 4:54 pm
Re: Ervaring met SST kopskote
Ontplof is dalk die verkeerder woord … meer n “violent expansion”joe rocket wrote:Ek het baie bokke met 165gr Sst geskiet. Sst staan vir super shock tip. Die koeel is ontwerp om vinnig maksimum skade te veroorsaak. 'n Bloubees 345m kopskoot is vir bollie soek, maar as daai bees geval het, het ons nie nou hierdie gesprek gehad nie. Bladskote met sst het ek nog nie 'n bok verloor nie. Ander kopskote met 'n sst, daai bokke is onherkenbaar vermink met uitpeel oë en breins wat besaai lê. Bly net weg van groot blad bene anders verloor jy so 3kg vleis. Ek like die tupperware punt, maar met alle respek daai punt ontplof nie, eerder rapid expansion.snakker wrote: Thu May 23, 2024 8:46 pm Skootplasing is seker maar die ding (overconfidence)... Dit en die feit dat die arme creedmoor se asem uitraak op daai afstand (hoër spoed kon dalk meer fragmentering veroorsaak het). Dalk sou bladskoot ons nie die plaas laat kyk nie... Mens sal seker nooit weet nie
Sent from my 22101316G using Tapatalk
Loop baie saggies en dra n groot geweer !!!
- joe rocket
- Hero Member

- Posts: 3326
- Joined: Thu Mar 06, 2014 11:00 pm
Re: Ervaring met SST kopskote
Rudi Fischer wrote: Fri May 24, 2024 9:07 amOntplof is dalk die verkeerder woord … meer n “violent expansion”joe rocket wrote:Ek het baie bokke met 165gr Sst geskiet. Sst staan vir super shock tip. Die koeel is ontwerp om vinnig maksimum skade te veroorsaak. 'n Bloubees 345m kopskoot is vir bollie soek, maar as daai bees geval het, het ons nie nou hierdie gesprek gehad nie. Bladskote met sst het ek nog nie 'n bok verloor nie. Ander kopskote met 'n sst, daai bokke is onherkenbaar vermink met uitpeel oë en breins wat besaai lê. Bly net weg van groot blad bene anders verloor jy so 3kg vleis. Ek like die tupperware punt, maar met alle respek daai punt ontplof nie, eerder rapid expansion.snakker wrote: Thu May 23, 2024 8:46 pm Skootplasing is seker maar die ding (overconfidence)... Dit en die feit dat die arme creedmoor se asem uitraak op daai afstand (hoër spoed kon dalk meer fragmentering veroorsaak het). Dalk sou bladskoot ons nie die plaas laat kyk nie... Mens sal seker nooit weet nie
Sent from my 22101316G using Tapatalk
Is soos 'n 87gr Vmax net bietjie groter
GROETE
__________________________
Perfection is hard to achieve but hell it is worth striving for.
__________________________
Perfection is hard to achieve but hell it is worth striving for.
- tripodmvr
- Administrator

- Posts: 21608
- Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Re: Ervaring met SST kopskote
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
- snakker
- Hero Member

- Posts: 1382
- Joined: Sun Jul 12, 2015 7:28 am
Re: Ervaring met SST kopskote
Ja, die bitterpil om te sluk (en heel moontlik rede hoekom ek overconfident met skoot was...) is ek het net voor die kwesskoot 'n ander BWB op 305m op die regte plek geskiet
Sent from my 22101316G using Tapatalk

Sent from my 22101316G using Tapatalk
- Philip J
- Hero Member

- Posts: 925
- Joined: Fri Mar 14, 2014 8:58 pm
Re: Ervaring met SST kopskote
As mens absoluut, 'n kopskoot moet skiet, gee die SST's, V-Max'e, Ballistic Tips en ander sagter koeëls vir seker meer grasie as die skoot nie heeltemal in die kol is nie. Ek skiet self ook met SST's of V-Max'e wanneer ons oes, MAAR dit maak nie saak watter kaliber en koeël gebruik word nie, 'n kopskoot is nie noodwendig gelyk aan 'n breinskoot nie. Daai brein, bly maar 'n bitter klein teikentjie.
Last edited by Philip J on Fri May 24, 2024 6:23 pm, edited 2 times in total.
Groetnis
Philip
Philip
- Capt. Yoda
- Hero Member

- Posts: 13524
- Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm
Re: Ervaring met SST kopskote
BTs en VLDs in meeste kalibers is vir my nog die beste kopskoot koele, ELDm loop ok baie mooi en die bokke wat ek al op ver afstande met hul agter die blad geskiet het het ook net so bq gespin en om geval. As ek van n cruisers af skiet is dit wat ek gebruik maar as ek stap in die bos en van stokke of n boom moet af skiet sal ek maar iets soos Rudie se koele gebruik en eder vir die blad skiet
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.