Goeie dag alle lede
Ek van die Paarl ( Wes Kaap ) baie lief vir jag en alles wat daarmee gepaart gaan. Jag geweer op die oomblik is Winchester 270 model 70. Sien uit om deel te vorm van die groep.
Lekker dag
Nuwe aansluiting
- Francoisv
- Hero Member

- Posts: 1614
- Joined: Wed Jan 01, 2014 10:39 pm
-
J.Visser
- Newbie

- Posts: 3
- Joined: Wed May 22, 2024 9:00 am
Re: 270 lading
Goeie dag... besig met lading ontwikkeling op my 270 win, het die my beste groepering op 54gr gekry wat volgens shomchem max is. Dis nog nie waar ek dit wil hê nie. Enige voorstelle dalk.
Nosler Ballistic 130gr
Norma doppe
S365
Cci 200 primer
Tpl op die oomblik 2mm van lande
Nosler Ballistic 130gr
Norma doppe
S365
Cci 200 primer
Tpl op die oomblik 2mm van lande
- tripodmvr
- Administrator

- Posts: 21608
- Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Re: 270 lading
J.Visser wrote: Wed May 22, 2024 2:46 pm Goeie dag... besig met lading ontwikkeling op my 270 win, het die my beste groepering op 54gr gekry wat volgens shomchem max is. Dis nog nie waar ek dit wil hê nie. Enige voorstelle dalk.
Ons kan probeer help. Het die volgende inligting hieronder nodig
Nosler Ballistic 130gr
Norma doppe Water dopvolume in grein. Weeg geskiete dop, vul gelyk met water tot by bek en weeg weer. Verskil is watervolume. Weeg so drie doppe
S365 Lotnommer onder op blik
Cci 200 primer
Tpl op die oomblik 2mm van lande TPL van basis van dop tot punt van koeël
Lading en spoed verkry. Looplengte gemeet vanaf loop se punt na die gespande slotkop.
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
- Gawie(13mm)
- Hero Member

- Posts: 6150
- Joined: Sun Sep 18, 2011 6:53 pm
Re: Nuwe aansluiting
J Visser. Stuur my 'n PM of bel my gerus by O83 45 OO 718, dan kan ons gesels.
Ek kan jou help met al daai inligting wat Tripod verlang.
Groetnis
Ek kan jou help met al daai inligting wat Tripod verlang.
Groetnis
Dont make expensive noise! Make the first shot count!
- Lategan1
- Hero Member

- Posts: 2943
- Joined: Mon Dec 05, 2016 9:12 am
Re: Nuwe aansluiting
Welkom mede-Bolander. Deel en gesels saam.
Gawie se aanbod, jy sal wys wees om dit op te neem!
Beste.
Gawie se aanbod, jy sal wys wees om dit op te neem!
Beste.
Jaggewere, haelgewere, rewolwers, jakkelskyk 