Ad blocker detected: Our website is made possible by displaying online advertisements to our visitors. Please consider supporting us by disabling your ad blocker on our website.
Goeie dag my naam is Juan en woon net buite Wolmaransstad, ek hou van jag, hengel en kamp. Ek ry gereeld hier op die plaas en gaan soek jakkelse om te skiet en so nou en dan om die mielies is daar n vlakvark ook in die skoop. Het nog nie die jaar gaan jag nie maar beplan om te gaan. Weet sommer ek gaan welkom voel baie dankie.