Ad blocker detected: Our website is made possible by displaying online advertisements to our visitors. Please consider supporting us by disabling your ad blocker on our website.
Goeie dag. Is daar iemand wat weet of dit veilig is om met hierdie mpy besigheid te doen ?
Lyk asof dit 'n jong gerigistreerde mpy is K2023/885697/07
Hier is 'n hele paar rand betrokke en ek wil dit beslis nie verloor nie
My neef bly op bethlehem en boer saam my oom in die omgewing. Hy behoort hul te ken.ek sal sy kontak nommer stuur as dit kan help.
My selnommer 084 592 6299