Goeie dag
My naam is Ben en ek is van Hermanus.
Ek is n buitelug entoesias wat van amper alle buitelug aktiwiteite hou, behalwe vis vang.
Ek roof kyk al n paar jaar lank op die forum. Ek sien uit daarna om meer deel te neem, ek het al reeds baie geleer.
Groete
Nuwe lid
- Ratel
- Hero Member

- Posts: 1879
- Joined: Wed Mar 27, 2013 4:50 pm
- charlk
- Newbie

- Posts: 30
- Joined: Mon Jul 16, 2018 1:50 pm
Re: Nuwe lid
Welkom Ben
Sent from my CPH2197 using Tapatalk
Sent from my CPH2197 using Tapatalk
