Middag mense,
Ek het n nuwe 30-06 wat n node soek as iemand asb kan help.
178gr Hornady ELD-X
S365 - Lot 102
Fiocchi Primers
S&B Doppe 70.4gr H2O
TPL 83.84mm
Twist 1:12
Looplengte 609.6mm
54.3gr: 2713, 2719, 2748, 2739, 2716, 2723
54.5gr: 2753, 2768, 2754
54.7gr: 2776, 2777, 2801
Mag dalk bietjie te vinnig wees, die ding skop soos n donkie.
Baie dankie
QuikLoad Hornady 178gr Eld-X 30-06
- tripodmvr
- Administrator

- Posts: 21608
- Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Re: QuikLoad Hornady 178gr Eld-X 30-06
Waarmee het jy spoed gemeet?
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
-
VehanB
- Newbie

- Posts: 34
- Joined: Mon Jan 29, 2024 10:25 am
Re: QuikLoad Hornady 178gr Eld-X 30-06
Magneto Speed Chrony op die loop
- tripodmvr
- Administrator

- Posts: 21608
- Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Re: QuikLoad Hornady 178gr Eld-X 30-06
Die lading 54,5gr is op Node 5. Hoe het die groepe gelyk?
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
-
VehanB
- Newbie

- Posts: 34
- Joined: Mon Jan 29, 2024 10:25 am
Re: QuikLoad Hornady 178gr Eld-X 30-06
Dis goeie nuus, groep was binne 1 MOA.
Sal weer laai en gaan toets in beter kondisies, maar was gelukkig met beide die 54.5gr en 54.7gr se groepe.
Baie dankie vir al die moeite!
Sal weer laai en gaan toets in beter kondisies, maar was gelukkig met beide die 54.5gr en 54.7gr se groepe.
Baie dankie vir al die moeite!