Quick load hulp vir 243 Win
-
HJA
- Sr. Member

- Posts: 329
- Joined: Tue Jul 17, 2012 10:12 am
Quick load hulp vir 243 Win
Goeie more,
Ek vra weer hulp met lading ontwikkeling vir my nuwe 243 Win asb.
243Win
Lading - 40gr
Spoed - 2807fps
Looplengte - 560mm
Dop water volume - 50.4gr
TPL - 67mm
Kruit - S365/102/B/22
Koeel - V-max 87gr
By voorbaat dank
Henk

- tripodmvr
- Administrator

- Posts: 21608
- Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Re: Quick load hulp vir 243 Win
Waarmee is spoed gemeet?
Verstekwaarde vir dopvolume is 54gr. Joune lyk baie klein. Was dit 'n gevuurde dop wat nie verander is nie?
Verstekwaarde vir dopvolume is 54gr. Joune lyk baie klein. Was dit 'n gevuurde dop wat nie verander is nie?
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
-
HJA
- Sr. Member

- Posts: 329
- Joined: Tue Jul 17, 2012 10:12 am
Re: Quick load hulp vir 243 Win
Hi, oom
Crony 5m van die tromp af.
Lee dop - 180.1
Gevulde dop - 230.48gr ( 3 x doppe gevat)
Dankie
Henk
Crony 5m van die tromp af.
Lee dop - 180.1
Gevulde dop - 230.48gr ( 3 x doppe gevat)
Dankie
Henk
-
HJA
- Sr. Member

- Posts: 329
- Joined: Tue Jul 17, 2012 10:12 am
Re: Quick load hulp vir 243 Win
Hi, oom
Crony 5m van die tromp af.
Lee dop - 180.1
Gevulde dop - 230.48gr ( 3 x doppe gevat)
Dankie
Henk
Crony 5m van die tromp af.
Lee dop - 180.1
Gevulde dop - 230.48gr ( 3 x doppe gevat)
Dankie
Henk
- tripodmvr
- Administrator

- Posts: 21608
- Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Re: Quick load hulp vir 243 Win
Die nodes is almal na bo en daarom kan die brandtempo verander soos die ladings toeneem. Hoogste druk bereken is 56K psi. Spoed bereken is dit wat op chrony 5m weg gekry moet word.
41,0gr = 2886vps (Node 6)
42,8gr = 3015vps (Node 5)
44,2gr = 3120vps (halfnode)
Ek sou eers die laer nodes toets en sou heelwaarskynlik Node 5 gebruik as dit genoeg presisie gee. Wanneer jy mooi groepe kry kan jy op en af laai met 0,2gr inkremente om die nodeband se wydte te toets.
41,0gr = 2886vps (Node 6)
42,8gr = 3015vps (Node 5)
44,2gr = 3120vps (halfnode)
Ek sou eers die laer nodes toets en sou heelwaarskynlik Node 5 gebruik as dit genoeg presisie gee. Wanneer jy mooi groepe kry kan jy op en af laai met 0,2gr inkremente om die nodeband se wydte te toets.
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
-
HJA
- Sr. Member

- Posts: 329
- Joined: Tue Jul 17, 2012 10:12 am
Re: Quick load hulp vir 243 Win
Baie dankie oom
Gaan hulle so try.
Gaan hulle so try.
-
HJA
- Sr. Member

- Posts: 329
- Joined: Tue Jul 17, 2012 10:12 am
Re: Quick load hulp vir 243 Win
Goeie middag oom Driepoot,
Ek het net weer gaan seker maak oor die dop volume sorry iewers fout gemaak.
Dop volume is - 54.02gr
Jammer
Henk
Ek het net weer gaan seker maak oor die dop volume sorry iewers fout gemaak.
Dop volume is - 54.02gr
Jammer
Henk
- tripodmvr
- Administrator

- Posts: 21608
- Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Re: Quick load hulp vir 243 Win
tripodmvr wrote: Mon Apr 22, 2024 4:30 pm Die nodes is almal na bo en daarom kan die brandtempo verander soos die ladings toeneem. Hoogste druk bereken is 56K psi. Spoed bereken is dit wat op chrony 5m weg gekry moet word.
41,0gr = 2886vps (Node 6) - Gewysigde lading Node 6 41,7gr = 2927vps op chrony
42,8gr = 3015vps (Node 5) - Gewysig halfnode = 42,6gr = 2988vps op chrony
44,2gr = 3120vps (halfnode) - Node 5 = 43,5gr = 3050vps op chrony. Druk 52K bereken
Jy kan nou sien wat die glipsie se effek is. Lot 102 is stadiger as die norm, maar gee mooi vol dop met 43,5gr. Die halfnode boontoe wys op 58K psi en ek sal dit nie aanbeveel nie.
Ek sou eers die laer nodes toets en sou heelwaarskynlik Node 5 gebruik as dit genoeg presisie gee. Wanneer jy mooi groepe kry kan jy op en af laai met 0,2gr inkremente om die nodeband se wydte te toets.
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
-
HJA
- Sr. Member

- Posts: 329
- Joined: Tue Jul 17, 2012 10:12 am
Re: Quick load hulp vir 243 Win
Goeie more,
Spoed soos getoets :
42.2gr - 3042fps
42.6gr - 3059fps
Weer dop volume gemeet - 54.4gr
Dankie
Henk
Spoed soos getoets :
42.2gr - 3042fps
42.6gr - 3059fps
Weer dop volume gemeet - 54.4gr
Dankie
Henk
- tripodmvr
- Administrator

- Posts: 21608
- Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Re: Quick load hulp vir 243 Win
Hierdie spoedtoename laat rooi ligte flikker. Waarmee is spoed in beide gevalle gemeet en was die TPL weer 67mm?
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
-
HJA
- Sr. Member

- Posts: 329
- Joined: Tue Jul 17, 2012 10:12 am
Re: Quick load hulp vir 243 Win
Hi oom,
Jip TPL was 67mm.
Crony op 5m.
Die maks patron lengte gemeet was 68mm.
Jip TPL was 67mm.
Crony op 5m.
Die maks patron lengte gemeet was 68mm.
-
HJA
- Sr. Member

- Posts: 329
- Joined: Tue Jul 17, 2012 10:12 am
Re: Quick load hulp vir 243 Win
Ek het op gemerk my slag doppies was ook redelik plat.
- tripodmvr
- Administrator

- Posts: 21608
- Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Re: Quick load hulp vir 243 Win
My kop is al lekker deurmekaar met al die syfers wat ek verwerk.
42gr vir spoed van 3015vps op die chrony 5m weg (Node 5). Stuur my jou epos adres per PM en dan kan ek die berekening vir jou stuur om al die inligting na te gaan.