OBT calculation op GRT - ek sukkel
-
Johann Marais
- Sr. Member

- Posts: 266
- Joined: Thu Jan 10, 2013 9:44 pm
OBT calculation op GRT - ek sukkel
Hallo julle,
Ek sukkel my asem uit om my lading vir die 243 Win reg te kry om die OBT te toets.
Hy se vir my: Initial gas pressure higher than 10% Pmax, bullet lead time 10% Pmax (BLT) for OBT calculation and therefore invalid.
Hoe en wat verander ek om dit reg te maak. Ek sit met dieselfde probleem op die 22 Hornet met Sierra se 40gr punte.
Ek heg 2 skerm skote aan van my waardes.
Ek sal julle hulp erg waardeer.
Groete
Johann

You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
-
Jacques.308
- Sr. Member

- Posts: 499
- Joined: Sun Mar 15, 2015 10:25 am
Re: OBT calculation op GRT - ek sukkel
Jou kruit is te min en spoed te stadig
Sent from my SM-S901E using Tapatalk
Sent from my SM-S901E using Tapatalk
- tripodmvr
- Administrator

- Posts: 21608
- Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Re: OBT calculation op GRT - ek sukkel
@Jacques is reg. Druk is nog laag. Hier is my QL berekening wat Node 6 betref.
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
- tripodmvr
- Administrator

- Posts: 21608
- Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Re: OBT calculation op GRT - ek sukkel
Node 5 is nou naby 50K psi waar die dryfmiddel beter ontbrand. Dit kan dalk effe minder vat om die spoed te kry synde brandtempo soms met druk toeneem. Ek moet noem dat ek 2760vps as die spoed by 37,5gr gebruik het.
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
- Gawie(13mm)
- Hero Member

- Posts: 6150
- Joined: Sun Sep 18, 2011 6:53 pm
Re: OBT calculation op GRT - ek sukkel
Ek volg die een.
Marius, Johan se spoed is met 'n Magneto by die tromp gemeet.
Marius, Johan se spoed is met 'n Magneto by die tromp gemeet.
Dont make expensive noise! Make the first shot count!
- tripodmvr
- Administrator

- Posts: 21608
- Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Re: OBT calculation op GRT - ek sukkel
My keuse van 2760vps is gedoen omdat ek die laer spoed betwyfel. Met hoër druk kan die ES afneem en dan kan mens 'n beter spoed invoer.
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
-
Johann Marais
- Sr. Member

- Posts: 266
- Joined: Thu Jan 10, 2013 9:44 pm
Re: OBT calculation op GRT - ek sukkel
Hi Jacques, ek het gedink dit is waar een van die probleme le. Ervaar jy dit met al die ladings wat te laag is dat GRT so reageer?Jacques.308 wrote: Mon Apr 29, 2024 8:53 pm Jou kruit is te min en spoed te stadig
Sent from my SM-S901E using Tapatalk
-
Johann Marais
- Sr. Member

- Posts: 266
- Joined: Thu Jan 10, 2013 9:44 pm
Re: OBT calculation op GRT - ek sukkel
Baie dankie Marius,tripodmvr wrote: Tue Apr 30, 2024 9:19 am My keuse van 2760vps is gedoen omdat ek die laer spoed betwyfel. Met hoër druk kan die ES afneem en dan kan mens 'n beter spoed invoer.
Ek is baie versigtig vir S365. Ek het met Gawie vanoggend gesels en hy het 'n paar van my bekommernisse die hok geslaan het rondom S365.
Ek waardeer jou input vreeslik baie. Ek sal vanmiddag daardie 2 ladings skiet en laat weet hoe dit gaan.
Groete
Johann
-
Johann Marais
- Sr. Member

- Posts: 266
- Joined: Thu Jan 10, 2013 9:44 pm
Re: OBT calculation op GRT - ek sukkel
Baie dankie dat jy my gebel het en met my gesels het.Gawie(13mm) wrote: Tue Apr 30, 2024 8:12 am Ek volg die een.
Marius, Johan se spoed is met 'n Magneto by die tromp gemeet.
- Stukkies
- Newbie

- Posts: 46
- Joined: Thu Feb 29, 2024 11:30 am
Re: OBT calculation op GRT - ek sukkel
Hi
Vir die van julle wat graag meer wil weet van GRT, kan vir Riaan Schutte kontak. Hy en Cassie Nienaber wat gehelp het om GRT te ontwikkel bied 'n opleidings program aan spesifiek gemik op die GRT sagteware (Dit kos R700 vir die twee sessies). Ek het dit 'n maand terug gedoen en geweldig baie daarby baat gevind.
Riaan Schutte Gordons Reloading Tool
+27 82 908 8549

_____________________
Howa 300 PRC
303 British 1917 Original
Glock 27 40 S&W
Star M40 9mm par
Howa 300 PRC
303 British 1917 Original
Glock 27 40 S&W
Star M40 9mm par
-
Johann Marais
- Sr. Member

- Posts: 266
- Joined: Thu Jan 10, 2013 9:44 pm
Re: OBT calculation op GRT - ek sukkel
Baie dankie vir al julle hulp. Ek gaan dit verseker probeer