Ietsie vir die ELR manne.
Ukraine het die rekord weggeneem van die Canada, 3.8km.
https://www.ndtv.com/world-news/video-u ... ay-4591145
https://www.wsj.com/world/europe/ukrain ... s-2b1c820e
Die wildcat wat gebruik was is baie interessant, omtrent 'n kanon!
https://www.youtube.com/watch?v=zLEl6uG-aN8
Nuwe Skerpskutter Wêreld Rekord deur Ukraine
-
OosKaapJagter
- Hero Member

- Posts: 956
- Joined: Thu Jul 07, 2016 9:14 pm
Re: Nuwe Skerpskutter Wêreld Rekord deur Ukraine
Na die "Ghost of Kyiv" sage sal ek maar enigiets wat die spul in Oekraïene opdis met 'n knippie sout neem. Dit is mos wêreldwyd verkondig hoe een van hulle Mig 29 vlieëniers glo 6 Russiese vliegtuie afgeskiet het. Die oomblik toe dit behoorlik nagevors was, moes hulle erken dit was maar eintlik 'n mitiese figuur en die storie was bedoel om die moraal van die bevolking te lig.
Een van die eerste slagoffers in enige oorlog is die waarheid. Beide kante gebruik maar propaganda. Videomateriaal kan deesdae so maklik gemanipuleer word. Ek sê nie dit is onmoontlik nie, maar ek sal nie die storie vir die waarheid oorvertel nie........

- LUAN
- Hero Member

- Posts: 3124
- Joined: Wed Dec 07, 2011 10:57 am
Re: Nuwe Skerpskutter Wêreld Rekord deur Ukraine
Ek stem sal dit ook nie sommer glo. Oekraiene is eintlik outgunned deur die Russe maar die media sal vir jou n ander storie wil laat glo. Net soos hul jou wil laat glo n Ev moet jy nou kry want dit is die groen ding om te doen al moet daar baie diesel verbrand word om hom te kan charge. Koolstof dioksied is ook sleg vir ons so beeste sal moet uitgewis word want hul poepe veroorsaak dat daar te veel koolstof in die atmosfeer is. Insekte en plante sal jy moet vreet in die toekoms.OosKaapJagter wrote:Na die "Ghost of Kyiv" sage sal ek maar enigiets wat die spul in Oekraïene opdis met 'n knippie sout neem. Dit is mos wêreldwyd verkondig hoe een van hulle Mig 29 vlieëniers glo 6 Russiese vliegtuie afgeskiet het. Die oomblik toe dit behoorlik nagevors was, moes hulle erken dit was maar eintlik 'n mitiese figuur en die storie was bedoel om die moraal van die bevolking te lig.
Een van die eerste slagoffers in enige oorlog is die waarheid. Beide kante gebruik maar propaganda. Videomateriaal kan deesdae so maklik gemanipuleer word. Ek sê nie dit is onmoontlik nie, maar ek sal nie die storie vir die waarheid oorvertel nie........
Sent from my SM-A245F using Tapatalk
- Capt. Yoda
- Hero Member

- Posts: 13524
- Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm
Re: Nuwe Skerpskutter Wêreld Rekord deur Ukraine
Ja nee
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
-
Alwin
- Hero Member

- Posts: 1873
- Joined: Sun Aug 04, 2013 9:17 pm
Re: Nuwe Skerpskutter Wêreld Rekord deur Ukraine
So op die oog af het die teleskoop se basis nie genoeg elevasie ingebou om te kan mik waar 'n 9 of 10 sekonde vlugtyd die A-Max gaan laat val nie. Daar is ook nie 'n Tarac Charlie of ander prisma om genoeg elevasie te gee nie.
Goeie propagandapoging. Ek vermoed hulle raak nou desperaat...
Goeie propagandapoging. Ek vermoed hulle raak nou desperaat...
-
Supacow
- Hero Member

- Posts: 2111
- Joined: Wed May 16, 2012 1:56 pm
Re: Nuwe Skerpskutter Wêreld Rekord deur Ukraine
Darem is die rekord pryse vir komponente n werklikheid
Stel 2 clicks links dan flinch jy hom reguit
6x51 Europese Magnum
6x51 Europese Magnum
- Capt. Yoda
- Hero Member

- Posts: 13524
- Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm
Re: Nuwe Skerpskutter Wêreld Rekord deur Ukraine
Daai keeper of the Royal Armories museum weet van ballistics omtrent wat juju van houtwerk weet
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.