Laat weet gerus wie 'n draai op Huntex gaan maak die naweek?
Ons stal weer uit in Saal 5, op stalletjie nommer 519.
Kom kyk gerus wat ons te bied het. Ons gaan GREAT deals op al ons produkte hê.
Dit sluit in Lapua doppe en koeels, Berger koeels, Norma doppe, Sako doppe, Foxpro, Triggercam, Trophy Care, Legionnaire produkte, Ballistic Adventures produkte, Lightforce, ATN nagsig en thermal teleskope en nog vele meer!



