i have to buy new brass for my 308 and would like to know which brass do you guys think is the best and most durable .
my pmp's have lasted 13 firings but am concered about loading them again not that any of them are splitting or cracking . the remingtons have lasted 4 loading and have found that the primer pockets of about 25% of the are loose in other words almost no pressure is needed to seat the primers . i feel the remingtons were not a good buy and can't say i'll buy them again .
i look forward the responses .
cheers bobby
best and most durable 308 win brass
-
bobby
- Sr. Member

- Posts: 356
- Joined: Fri Jan 29, 2010 6:28 pm
- Penkop
- Hero Member

- Posts: 621
- Joined: Tue Nov 16, 2010 11:29 am
Re: best and most durable 308 win brass
Hi Bobby,
Was jy tevrede met jou PMP's? Ek's nogal beindruk dat jy 13 skote per dop gekry het!
Die ervare manne vertel my Lapua is die doppe om te gebruik - baie duur, maar blykbaar baie goed.

Waar daar 'n rokie trek is daar 'n bier'tjie...
- Hein M.
- Hero Member

- Posts: 3887
- Joined: Wed Mar 25, 2009 3:52 pm
Re: best and most durable 308 win brass
Whow!bobby wrote:
My pmp's have lasted 13 firings
Dit is die eerste goeie opmerking wat PMP doppe in 'n lang tyd gekry het... Het jy die doppe op enige spesiale manier hanteer? Sal graag wil weet?
Mooiloop!
Hein
Nie alles wat getel kan word, tel nie. En nie alles wat tel kan getel word nie. - Albert Einstein
-
bobby
- Sr. Member

- Posts: 356
- Joined: Fri Jan 29, 2010 6:28 pm
Re: best and most durable 308 win brass
no i've just only neck sized always .
- 3006
- Sr. Member

- Posts: 456
- Joined: Mon Jul 04, 2011 3:13 pm
Re: best and most durable 308 win brass
More Manne
Ek gebruik self PMP doppe die afgelope 12 jaar op my .308 RSA en ek sny die nekke en anneal elke 3 de keer, Wanneer ek by 17 keer kom dan gooi ek hulle maar net vir veiligheid in n blik, nie dat daar enigsins fout is met hulle nie. N pel van my se Lepua doppe trek volgens hom al by 25 keer se herlaai. Ek moet byse dat ons altwee het enkelskoot rsa aksies met swaar lope, dalk maak dit n verskil. Weeg net jou doppe uit in 2g batches want die gewig verskil drasties in n boksie van 50. Onthou ook om nooit oiit Brasso of ammoniak te gebruif vir skoonmaak nie. Ek gebruik Brillo wat gladnie ammoniak bevat nie.
Groete

Danie Lombard .243
Re: best and most durable 308 win brass
Maters
PMP doppe is glad nie so sleg as wat verkondig word nie. Ek gebruik PMP doppe in my .308, my vrou se .308 asook in my .300 Win Mag sonder enige probleme. Hulle hou lank en gee goeie diens, herhaalde kere al gelaai. Het vir my 'n jaar of meer gelede 500 PMP dopper in .308 gekoop, gaan my jare en jare hou. Is wel ge aneal.
MAAR!! in die .243 werk die PMP doppe nie so lekker nie, doughnuts ens. is aan die orde van die dag. Daar gebruik ek slegs Winchester doppe met groot sukses.
Bobby, you can use PMP brass in your .308 again, they work like a charm is the .308 Win
Groete
Danie